LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Saxon Lodge | LekkeSlaap
+43

Saxon Lodge

B&B

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Saxon Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ernalize G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernalize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Saxon Lodge is definitief 'n plek wat ons weer sal besoek.

Hennie B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Die gasheer en gasvrou was uiters vriendelik en hulpvaardig. Hulle uitstekende tweetaligheid het ons beïndruk. Ons kamer was skoon en netjies met goeie beddegoed en die ontbyt was heerlik! Ons was ongelukkig net vir een aand in Gansbaai, maar sal weer daar gaan bly!

Marinda T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marinda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend!

Ek dink nie ons het waarde vir geld gekry nie.

Saxon Lodge's terugvoer

I am sorry our lodge did not meet your expectations. I made a few attempts to come meet you, but you were out. We were fully available in the lodge all the time and you made no effort to come through and meet with us, so I assumed you wanted to be left alone.
The room you booked is on the south side of the lodge which is off the main building and is explained this way on all our channels. It pains me that because you made no effort to engage or experience the lodge you chose to rate all aspects of the lodge in such a negative light in stark contrast to most other guests.
Thank you for staying with us.

Saxon Lodge
Christelle D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Gerieflik geleë, vriendelike diens.

Karin W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Sal beslis weer daar gaan bly. Baie vriendelike personeel. Skoon fasiliteite.

Saxon Lodge's terugvoer

Beste Karin,

Baie dankie vir u terugvoer, ons het dit geniet om julle te huisves.

Alles van die beste,
Caron

Saxon Lodge
Annamarei B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarei B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Plek was skoon en netjies. Warm ontvangs. Bed en beddegoed goeie gehalte. Ontbyt baie goed.

Saxon Lodge's terugvoer

Baie dankie, Annamarie, ons waarduur jou terugvoering. Dit help ons om ons dinge reg te hou.
Beste,
Caron

Saxon Lodge
Dianne C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n baie aangename verblyf ervaar.

Was vriendelik verwelkom eerstens deur pragtige hondekind en dan personeel. Kamer was ruim en baie gerieflik ingerig. Uitsig was pragtig. Die personeel en bestuur was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was regtig baie aangenaam. Daar is bitter min plekke wat 'n eier kan gaarmaak soos mens verwag. Diens by ontbyt was flink!

Nicola D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf, pragtige uitsig en lieflike gashere.

Ons het 'n baie aangename verblyf by Saxon Lodge gehad. Die kamers is baie netjies en het alles wat mens nodig het. Pragtige uitsig en wonderlike gashere. Ons sal beslis weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful stay, beautiful view and lovely hosts.

We had a very pleasant stay at Saxon Lodge. The rooms are extremely neat and has everything one needs. Beautiful views and wonderful hosts. We would most definitely stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Glenda A - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was heltemal bederf!

Die eienaars en hulle personeel baie beleefd en vriendelik. So behulpsaam. Ons sal hulle aanbeveel.

Saxon Lodge's terugvoer

Hallo, dit was 'n absolute plesier om julle te bederf. Ons probeer ons bes om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak, want ons streef na 'n "Home away from home" ervaring. Veilige reise tot ons weer ontmoet.
Cheers,
Roëtter

Saxon Lodge
Andre’ S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre’ S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great ligging, nice plek.

Bestuurder baie aangenaam. Lekker ontbyt, kamer wat ons gehad het 'n bietjie oud en kort opknapping, maar het nie gehinder nie. Kas was baie klein. Gordyne op vensters is lastig en gesukkel om dit oop te kry. Maar, soos gesê het, overall 'n lekker plek.

Saxon Lodge's terugvoer

Thank you for your review. Dit sal baie help as jy vir my kan se watter kamer dit was waar jy gebly het.Dan kan ons iets doen met die gordyne. Miskien kan jy ook se wat jy sal verwag mt opknapping vir die kamer. Ons is besig mt badkamers vir al die kamers.
Groete
Caron

Saxon Lodge
Martie J - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martie J

Baie vriendelik en hulpvaardig ... 'n pragtige plek en mense.

Sien die sterre hieronder.

Saxon Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit was 'n plesier om julle te kon huisves!

Saxon Lodge
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mullerstraat 1, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAubgYA9eyqtvP80Jgdhj4pUoLgjK0d0n7TnL79fvYLYYMUfhGM6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 1 Muller Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.584477601335 19.349091053009
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!