Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saxon River Camp

Kampeer/karavaan
Kampeerplek
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Daar is 6 kampeerplekke wat elk slaapplek bied aan 6 gaste. Dit is ideaal vir tente en karavane. Elke staanplek het 'n uitsig oor die rivier. Daar is ook kragpunte beskikbaar by elke staanplek, asook gedeelde ablusiegeriewe met 'n stort en 'n gasgeiser. Die kampplek maak slegs van rivierwater gebruik. Gaste moet asb. hulle eie drinkwater saambring word.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen by die instansie oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar daar moet vooraf met die instansie gereël word.

Drinkwater, ys en hout is by ontvangs te koop.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huisie Ini Bos
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 stapelbeddens en linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak beskikbaar in die badkamer langs die eenheid. Buite die eenheid is daar 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, braaipan, tee- en koffiemaakgeriewe, opwasgeriewe, eetgerei en breekware. Gaste kan die rivieruitsig vanaf die dek geniet.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Verblyf

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen by die instansie oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar daar moet vooraf met die instansie gereël word.

Drinkwater, ys en hout is by ontvangs te koop.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13,6 km vanaf die N2, Middel Drift Plaas 331, Albertina, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA824e6eff49ae4c23102aac879e3c294dbdcb594439c45deca01b006b2a800bac43b352c9e0c09c8c5ec37fc98c23a3ebd0ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 13.6 km from the N2 Middel Drift Farm 331 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -34.135682282886 21.68477799938
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem