Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schaefers' Halt

Selfsorg
The Snug
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie romantiese kothuis vir 2 bied 'n uitsig oor die groentetuin. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n pootjiesbad. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Die stoep bied 'n uitsig oor die lowerryke groentetuin en is naby die dam. Mandjies met vuurmaakgoed en blompotte dra tot die eenheid se bekoring by. Gaste kan op die ondersakstoep braai en die sterrehemel geniet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Slegs die Cosy-eenheid is rolstoelvriendelik.
Kontak asb. die eienaars vir meer inligting oor die eiendom se rolstoelvriendelike geriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Windsong
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie privaat kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n bad en 'n toilet en daar is 'n buitestort by die tweede toilet. Die eenheid het 'n knus sitarea met 'n kaggel en 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Daar is 'n motorafdak met plek vir 2 voertuie en die eenheid is omhein, so troeteldiere is welkom.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Slegs die Cosy-eenheid is rolstoelvriendelik.
Kontak asb. die eienaars vir meer inligting oor die eiendom se rolstoelvriendelike geriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cloud Cottage
Vanaf
Vanaf R1 950
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het baie dieselfde uitleg as Windsong met 'n ekstra stapelbed vir kinders en 'n tweede badkamer. Die eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste en is dus geskik vir 'n gesin. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n kinderkamer met stapelbeddens. Daar is 'n oopplan-sitarea en -eetarea met 'n groot kaggel. Die eenheid is ook troeteldiervriendelik, maar het nie 'n heining nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Slegs die Cosy-eenheid is rolstoelvriendelik.
Kontak asb. die eienaars vir meer inligting oor die eiendom se rolstoelvriendelike geriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Cosy
Vanaf
Vanaf R1 950
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n oopplan-sitarea, eetarea en kombuis, asook 'n kaggel. Dit is langs die hoofhuis en die eenheid is geskik vir gaste in rolstoele, maar nie vir troeteldiere nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Slegs die Cosy-eenheid is rolstoelvriendelik.
Kontak asb. die eienaars vir meer inligting oor die eiendom se rolstoelvriendelike geriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weimershoek PTN 9, JT 81, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlZWFkODE0LTE5OTMtNGRkYS1iYWZjLWJiYzQyYTc4OTFjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 Weimershoek PTN 9 JT 81 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.244642578334 30.2743037045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem