Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schanskop 10

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 33 resensies vir Schanskop 10
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Shaun S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek, dankie.

Baie lekker gebly, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Shaun, hoop om julle by die volgende Loskop Marathon weer te sien.
Vriendelike groete, Schanskop 10.

Schanskop 10
Melanie F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en genotvol.

Baie deftige plek. The host and his wife are baie vriendelik en hulpvaardig. Heerlik gebly: sal enige tyd weer daar gaan oorslaap. Die huis en tuine is pragtig versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Beste Melanie,
Dit was vir ons 'n voorreg en 'n plesier om jou te kon ontmoet en te kon huisves. Hoop om jou in die toekoms weer te sien (sal jou sekerlik kom opsoek as ons weer Kaap toe gaan).
Vriendelike groete,
Schanskop 10.

Schanskop 10
Belinda L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige skoon plek met alles wat jy nodig het.

Baie lekker gebly in hierdie pragtige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Beste Belinda, dit was aangenaam om julle te kon ontvang en huisves. Wees verseker dat julle altyd welkom sal wees, al is dit net vir 'n koffietjie so in die verbygaan. Vriendelike groete Schanskop 10.

Schanskop 10
Dirk V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Gesin met klein kinders

Kan nie vir enige iets meer gevra het nie. Dankie.

Baie dankie aan Herman en sy vrou wat ons so welkom laat voel het. Ek en my vrou en seun van 12 en dogter van 10 het heerlik gebly! Die plek is mooier as wat die fotos wys en die swembad was 'n lafenis vir my kinders na hulle netbaltoernooi. Dankie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Hallo Dirk, baie dankie vir jou mooi woorde, dit word opreg waardeer. Eintlik is ons julle so 'n resensie verskuldig want julle was waarlik puik gaste met pragtige en gemanierde kinders vir wie ons alles sal uithaal om julle tevrede te stel. Hoop van harte om julle weer te kan onthaal in die toekoms. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Schanskop 10
Joanna B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanna B
Gesin met klein kinders

Ons het so welkom gevoel, baie goeie waarde vir geld. Beveel die gastehuis aan.

Pragtige plek, alles skoon en netjies. Lekker atmosfeer. Uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Beste Joanna, baie dankie vir jou mooi woorde. Julle kan opreg trots wees op julle pragtige en voorbeeldige kinders. Wees verseker, julle sal altyd welkom wees by ons. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Schanskop 10
Melanie W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W
Besigheidsreis

Pragtige oornag verblyf.

Die verblyf is keurig en aandag is gegee aan elke detail. Schanskop is definitief waarde vir geld. Veilige parkering en vriendelike gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Beste Melanie, julle was waarlik voorkeur puik gaste en sal altyd meer as welkom by ons wees. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Schanskop 10
Tiaan G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan G
Besigheidsreis

Aangenaam en gerieflik.

Ek het baie lekker by Schanskop 10 gebly. Ek beveel dit definitief aan vir enige iemand wat tydlike verblyf soek in Middelburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Dankie, Tiaan, vir jou positiewe terugvoer, dit word waardeer. Schanskop 10.

Schanskop 10
Angelique O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie en dis 'n pragtige, gemaklike plekkie. Pragtige tuin. Baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Beste Angelique,
Baie dankie vir die puik resensie, dit laat ons goed voel as ons sien dat die moeite ʼn ver pad kan gaan met gewaardeerde gaste. Wees verseker dat julle altyd welkom is, al is dit net vir ʼn vinnige koffietjie. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Schanskop 10
Lourens U - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens U

Fantastic, I must say.

Baie lekker gewees, ek sal enige tyd weer daar oorslaap by the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
August Piet M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
August Piet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Happy visit.

Friendly personnel and everything was quite impressive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Thanks, August, for staying with us. May you be blessed on your way ahead. Kind Regards, Schanskop 10.

Schanskop 10
Isabel M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Herman en Magda was baie gasvry en behulpsaam met alles wat ons wou weet.

Ek en my man het net een aand oorgeslaap. Ons kan werklik Schanskop 10 aanbeveel vir enige paartjie wat wil oornag. Herman en Magda was baie gasvry en behulpsaam met alles wat ons wou weet. Hulle het selfs die pad aanwysings aan ons gestuur. Wat ‘n plus is, is dat jou voertuig baie veilig is en binne geparkeer word onder dak, so veilig indien hael sal val. Werklik, Herman en Magda, baie dankie vir ‘n baie lekker naweek en ons sal definitief weer ‘n draai by julle maak. Ons kan regtig die verblyf aanbeveel. Baie dankie vir die lekker gesels die oggend van ons vertrek. Julle is werklik mense van inbors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Hallo Isabel en Ockie, Hierdie is voorwaar ñ puik terugvoer wat boekdele spreek oor julle as gaste en mense. Ons stel dit hoog op prys en hoop om julle weer binnekort te kan onthaal.
Vriendelike groete,
Schanskop 10.

Schanskop 10
Marnus S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S
Enkelreisiger

Baie stil area. Verblyf self is puik. Sal gewis weer daar bly.

Baie aangename gasheer. Het heerlik gebly. Onderdakparkering en solar is welkome bykomstighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Dankie Marnus vir jou positiewe terugvoer, dit word waardeer.
Schanskop 10

Schanskop 10
Heidi V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We would definitely stay at Schanskop 10 again in the future. Our hosts were excellent.

Highly recommendable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Beste Heidi,
Dit is altyd lekker om goeie positiewe terugvoer te ontvang van ons gaste, baie dankie daarvoor.
Vriendelike groete,
Schanskop 10.

Schanskop 10
Clifford D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford D
Enkelreisiger

Great place, amazing host.

Oom Herman is a gentleman and such a good soul. I enjoyed my stay thoroughly. It is always clean and tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

A sincere thanks Clifford for your positive feedback, it is highly appreciated and be assured that you are always welcome.
Kind Regards,
Schanskop 10.

Schanskop 10
Riekie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie M
Gesin met tieners

Pragtige, gerieflike, skoon, netjiese, aangename, oornag verblyf.

Eienaars is wonderlike omgee mense! Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Baie dankie vir die vir die pragtige, gerieflike, skoon, netjiese, aangename, oornag verblyf, op kort kennisgewing. Ons het so welkom gevoel! Die kamer is gerieflik ingerig, silwerskoon en pragtig! Die tuin is 'n lushof vir enige oog. Schanskop 10 is verseker nr 1 op my verblyf lys in Middelburg, Mpumalanga. Ons sal verseker weer daar tuisgaan en kan enige iemand met die grootste vrymoedigheid aanbeveel om daar tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Hallo Riekie,
Dit is voorwaar ñ riem onder die hart om so mooi en positiewe terugvoering te kan ontvang, dit word hoog op prys gestel en opreg waardeer. Weet verseker dat julle altyd welkom is. Vriendelike groete,
Schanskop 10.

Schanskop 10
Johan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Enkelreisiger

Uitstekende waarde en vriendelikheid.

Herman en sy span was baie gasvry en alles werk! Heerlike bed, wat vir my baie belangrik is. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Baie dankie Johan vir jou puik terugvoer, dit word hoog op prys gestel en sal ons aanspoor om altyd diens van hoogstaande gehalte te lewer. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Schanskop 10
Simi H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plekkie, baie lekker, veilig, gemaklik, baie vriendelike mense.

Dit was vir ons baie lekker gewees om daar te bly. Die oom en tannie was baie vriendelik. Ons het skons gekry met die aankoms en het met die vertrek elkeen 'n wegneem koffie en pannekoek gekry. Baie vriendelike mense en die plek is so mooi! Mense sal nie 'n fout maak om daar te gaan bly nie! Jy het toegang tot Netflix en die bed slaap so lekker en gemaklik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Hallo Simi, Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, dit sal ons aanspoor om steeds nèt ons beste vir ons gewaardeerde gaste te gee en doen. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Schanskop 10
Jaco V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Enkelreisiger

Baie rustig. Pynlik netjies. Goeie diens.

Die eienaar, Oom Herman, en sy vrou het uit hulle pad gegaan om my gemaklik te laat voel. Die diens was uitstekend en alles, van die pragtige tuin tot die verblyf, was pynlik netjies.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Hallo Jaco,
Dit is 'n lekker gevoel om jou beste vir jou gaste te gee en dit word dan so opreg waardeer, baie dankie vir jou positiewe kommentaar en weet dat jy altyd 'n welkome besoeker sal wees.
Vriendelike groete,
Schanskop 10.

Schanskop 10
Pieter C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Enkelreisiger

'n Pragtige en gerieflike plek met al die geriewe wat ek benodig. 'n Vriendelike gasheer en gasvrou wat moeite doen om dit vir mens aangenaam te maak. Hier voel 'n mens sommer dadelik tuis.

Baie dankie, Herman en Magda, dat julle my so welkom laat voel het. Dit was 'n lekker verrassing om gisteraand laat by my kamer te kom, en die bed se verwarmer is reeds aangeskakel, en my bed vars oorgetrek met warm komberse toe dit so skielik koud geword het. Magda, daardie heerlike vrugtedrankie wat jy maak is 'n wenner. Ek het nuwe vriende gemaak en laat my vir seker weet wanneer julle in die toekoms in die Kaap 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Hallo Pieter, Dit was nou regtig 'n plesier om jou te kon huisves en jou positiewe kommentaar word hoog op prys gestel. Ons gaan verseker jou aanbod aanvaar as ons weer Kaap toe gaan. Vriendelike groete, Herman en Magda.

Schanskop 10
Meaghan P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meaghan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek, wonderlike mense.

Pragtige plek en goeie diens. Was skoon en baie veilig gewees. Geen klagtes nie. Sal weer graag wil gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Hallo Meaghan, Baie dankie vir jou positiewe terugvoering oor jul verblyf by Schanskop 10, dit word hoog op prys gestel en laat ons weet dat ons die regte dinge doen vir ons gaste. Wees verseker dat julle altyd meer as welkom is by ons. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Schanskop 10
Jané S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jané S
Gesin met klein kinders

Aangename ervaring.

Die eienaars gaan uit hul pad om die verblyf so lekker en gemaklik as moontlik te maak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Hallo Janè
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word regtig waardeer en sal ons noop om altyd die ekstra bietjie uit te haal vir ons gewaardeerde gaste.
Vriendelike groete,
Schanskop 10.

Schanskop 10
Hilda H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda H
Enkelreisiger

Pragtig en baie gerieflik.

Alles wat 'n gas benodig en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Hallo Hilda, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Komende van iemand wat self ñ Lodge bedryf beskou ons dit as ñ eer om jou te kon huisves. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Schanskop 10
Maretha V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike oornag.

Wat 'n lieflike plekkie. Ek en my man was hartlik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Die gasteverblyf is pragtig en silwerskoon. Dis die klein goedjies wat die plek laat uitstaan. Ons sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Beste Maretha,
Dit was voorwaar vir ons 'n eer en voorreg om julle te huisves tydens jul besoek aan Middelburg en dat ons in jul vreugde kon deel wat uiteraard ʼn private aangeleentheid was. Wees verseker dat julle te alle tye welkom is en dat ons julle graag weer tot diens sal wil wees.
Vriendelike groete,
Herman en Magda

Schanskop 10
Dilana O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dilana O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek en mense om by tuis te gaan.

Herman en Magda het ons dadelik baie welkom laat voel. Die kamers is pragtig, baie netjies en skoon. Tuine is 'n kunswerk. Geen moeite word ontsien nie, selfs elektriese kombers op die bed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Hi Dilana, Dit was vir ons 'n absolute plesier om julle te kon huisves vir die skoolsport. Wees verseker dat julle altyd welkom sal wees en met oop arms ontvang sal word as julle weer in Middelburg moet tuisgaan vir skole sport. Vriendelike groete, Schanskop 10

Schanskop 10
Linda S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Pragtig en kalm.

Pragtige, vriendelike en omgee-mense. Lieflike gastehuis met fantastiese atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Hi Linda, Ons waardeer julle terugvoer en is bly dat ons julle op die nippertjie van hulp kon wees. Wees verseker dat julle altyd meer as welkom is om by ons te oornag. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Schanskop 10
Amanda N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en gasheer en dame is vreeslik gasvry en vriendelik.

Baie mooi kamer. Sal weer oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Hi Amanda, Dankie vir jou positiewe kommentaar, julle was regtig gemaklike gaste wat dit ñ plesier maak om julle te bedien. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Schanskop 10
Jacques V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi skoon plekkie en vriendelike onvangs.

Die plek was baie mooi en skoon en ons het baie lekker geslaap. Het voldoen aan al ons vereistes. Sal graag weer by Schanskop 10 gaan oorslaap. Baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Hi Jacques, Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, dit sal ons noop om altyd die ekstra myl vir ons gaste te loop. Hoop om julle spoedig weer tot diens te kan wees. Vriendelike groete,
Schanskop 10.

Schanskop 10
Christo V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Hartsmense, goeie mense, my mense, oh en dan was die blyplek ook wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Hi Christo,
Dit was voorwaar 'n plesier om julle te kon huisves, amper gevoel of dit familie was wat kom kuier het. Sal julle met graagte weer ontvang as julle weer in ons rigting kom.
Vriendelike groete,
Schanskop 10.

Schanskop 10
Etienne K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld en hoogs aanbeveelbaar.

Baie lekker gebly, skoon en netjies. Baie gasvrye mense, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe kommentaar, julle was puik gaste wat kamer in selfde toestand gelos as wat julle gekry het. Wees verseker dat ons sal poog om dieselfde hoë standaard te handhaaf en hoop om julle weer in die toekoms te kan onthaal.

Schanskop 10
Chantelle K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste plek, teen die beste prys! Baie gasvry en hulpvaardig.

Sal definitief weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Beste Chantelle,
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, dit sal ons noop om altyd diens van hoogstaande gehalte te lewer. Wees verseker dat julle altyd welkom is sou julle weer verblyf in Middelburg benodig. Vriendelike groete,
Schanskop 10.

Schanskop 10
Mariska P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike en gasvrye verblyf.

Oom Herman en Tannie Magda. Baie baie dankie vir julle gasvryheid, julle het ons so tuis laat voel. Ons sal definitief weer by julle oornag. Dankie dat julle voorsiening gemaak het vir ons hondjie ook, dit was n fees. Groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Hi Mariska,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Soos altyd was dit vir ons 'n voorreg om vir julle tot diens te wees en is julle meer as welkom as julle weer huisvesting benodig in Middelburg, dit sluit die hondjie in.
Vriendelike groete,
Magda en Herman.

Schanskop 10
Andre S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters gasvry ontvang, veilig en baie gerieflik.

Herman en Magda, beide baie aangename en uiters bekwame gastehuis eienaars. Hulle diens was deurentyd van hoë gehalte, en het in elke behoefte voldoen. Hulle word hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe kommentaar, dit word opreg waardeer. Julle was voorwaar wonderlike gaste en dit was vir ons 'n plesier en voorreg om julle van diens te wees en hoop om julle weer in die toekoms te kan onthaal.

Schanskop 10
Francois V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Gesin met klein kinders

Ons het by Schanskop 10 oorgeslaap op pad terug Vrystaat toe vanaf die Wildtuin. Herman en Magda, die eienaars, het ons persoonlik verwelkom en onmiddelik tuis laat voel!

Ons het die voorreg gehad om Schanskop 10 se heel eerste gaste te wees, en was baie aangenaam verras. Herman en Magda het uit hul pad uit gegaan om in elke behoefte te voorsien en ons tuis te laat voel. Die plek is geleë in 'n stil, veilige buurt. Veilige onderdakparkering vir ons voertuig. Alles was skoon en netjies, en ons kon sien daar word baie moeite gedoen. Dit was baie gerieflik vir ons gesin van 3 (ek, my vrou en ons eenjarige seuntjie). Daar is 'n mall met alles wat jy nodig het binne 5 min se ry. Mens bereik die blyplek ook maklik vanaf die snelweg. Die eienaars was ook heeltyd beskikbaar per whatsapp om enige navrae te beantwoord. . Die eienaars is fantastiese mense, ons het baie lekker met hulle gesels en hulle was uiters behulpsaam. Ons sal Verseker in die toekoms weer by hulle gaan oorslaap. . Baie dankie oom Herman en tannie Magda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schanskop 10 se terugvoer

Baie dankie vir diè positiewe resensie, dit sal ons op ons tone hou en aanspoor om altyd diens van hoogstaande gehalte te lewer.

Schanskop 10
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schanskop-straat 10, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91c4db0d64feb9039d02a337f32054b72af46b11278fb10e38b0abc1e65db14d379dfe2fd38727f348066d5dd20769ae279b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 33 5 1 5 10 Schanskop Street Aerorand 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.801936008352 29.454727338598
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem