House Schielke
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brukaros-straat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 160 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
House Schielke bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis naby die see in Hentiesbaai. Gaste kan 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die veranda geniet.
Die huis het 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede, derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof. Die leefarea het 'n etenstafel en stoele, asook 'n sitarea met 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n buitelug kuierarea met braaigeriewe, asook 'n dubbelmotorhuis met veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by House Schielke sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 24
Jaar gelys 6
Ligging
- Brukaros-straat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink House Schielke het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brukaros-straat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom