Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoemanshoek Glamping & Self-catering

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Anzue Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 133

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Schoemanshoek Glamping & Self-catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gabri V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabri V
Enkelreisiger

Rustig en mooi natuurskoon, waarde vir geld.

Netjies, gerieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tent ondervinding, so geniet, haha onthou die muskiet spuitgoed. Lekker stoepie.

Oulike plekkie, rustig, plaas atmosfeer, uitstekende ontbyt en vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en rustige omgewing.

Baie lekker omgewing en oulike plek om te bly. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar oorslaap in die toekoms. Goeie plek om KKNK en die dorp te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie S
Saam met vriende

Cute, basic facilities.

We enjoyed our stay. The facilities are basic, and the gas geyser is a bit difficult to use. Lots of mosquitoes! Need to remember mosquito spray. Comfortable overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Our stay was restful. The tent was clean and the farm style environment was very relaxing. The owner was very friendly and helpful. We recommend the Schoemanshoek Glamping & Self-catering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoemanshoek Glamping & Self-catering se terugvoer

Thank you Peter for your wonderful feedback.

Schoemanshoek Glamping & Self-catering
Amber D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

This is a destination if you want peace and tranquility. Lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoemanshoek Glamping & Self-catering se terugvoer

Thank you, Amber, for choosing Schoemanshoek Glamping.

Schoemanshoek Glamping & Self-catering
Johan M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil en rustige plek. Eienaars vriendelik en daar as jy hulle nodig het.

Ons het heerlik gekuier. Baie rustig en stil. Net waarvan ons hou. Sal weer teruggaan en enige tyd aanbeveel vir persone wat net wil ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

We enjoyed it. It was nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil.

Peaceful. The host was friendly and made us feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoemanshoek Glamping & Self-catering se terugvoer

Thank you Andrea for your positive feedback.

Schoemanshoek Glamping & Self-catering
Janet W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet W
Gesin met tieners

Amazing.

Beautiful, peaceful and safe. If you want a stay where you can relax and just be, this is the place for you. Owners and staff are exceptional, and the tents exceeded our expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoemanshoek Glamping & Self-catering se terugvoer

Thank you, Janet, for your kind feedback.

Schoemanshoek Glamping & Self-catering
Thane N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thane N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will be back.

Outstanding, nice garden, clean pool, great hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoemanshoek Glamping & Self-catering se terugvoer

Thank you very much for your wonderful feedback.

Schoemanshoek Glamping & Self-catering
Pieter L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ervaring van begin tot einde.

Ons is hartlik ontvang, het baie gemaklik gebly en in 'n mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoemanshoek Glamping & Self-catering se terugvoer

Dankie, Pieter, veral as die gaste die natuur geniet.

Schoemanshoek Glamping & Self-catering
Jacobus V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker veilig en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoemanshoek Glamping & Self-catering se terugvoer

Baie dankie, Jacobus.

Schoemanshoek Glamping & Self-catering
Terri B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

An awesome restful stay, just what we were looking for, thank you Anzue!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoemanshoek Glamping & Self-catering se terugvoer

Thank you, Terri.

Schoemanshoek Glamping & Self-catering
Liezl L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liezl L
Saam met vriende

Fantasies.

Skoon en netjies en het van die natuur gehou. Sal weer in die somer daar wil gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons bespreking vir die Glamping eenheid verander na Room 1 Clivia (De Fonteine Gastehuis), alles op dieselfde terrein en eienaar. Pragtige eenheid, baie netjies en skoon.

Baie vriendelike kliëntediens, verblyf baie netjies met alles wat benodig word. Alles besonders netjies en skoon. Mooi uitsig op berge en baie naby aan Karusa Wynplaas vir heerlike wynproe. Hoogs aan te bevele.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard T
Gesin met tieners

KKNK-besoek en hier oorgeslaap.

Die eenheid was netjies en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick U - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders, skoon en gerieflik.

Tente is uitstekend skoon en goed geleë. Alles in plek en 'n lekker buitengewone uitstappie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoemanshoek Glamping & Self-catering se terugvoer

Baie dankie Frederick vir jou wonderlike terugvoer.

Schoemanshoek Glamping & Self-catering
Maxeen B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxeen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig!

Ons het 'n lieflike tyd gehad by Schoemanshoek Glamping. Dis 'n heerlike stil plaas met net diere wat jy hoor gesels met mekaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoemanshoek Glamping & Self-catering se terugvoer

Baie dankie Maxeen.

Schoemanshoek Glamping & Self-catering
Gerda M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was perfek! Rustig, ruim en heerlik!

Anzue het uit haar pad gegaan om ons gerus en gemaklik te laat voel. Tuin en area is 'n lushof en dra by tot die rustige omgewing. Veilig om soggens vroeg 'n lekker 2 km of meer te stap in 'n landelike omgewing. Ons gaan vir seker weer daar ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minike D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minike D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier.

Dit was 'n baie lekker plekkie om by te oornag. Alles was beskikbaar en baie netjies. Dit was ons eerste glamping-ervaring en dit was heerlik. Gasvrou is baie gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D
Gesin met tieners

Baie skoon, netjies en huislik.

Was absoluut wonderlik. My man en my tienerdogter het hulle bonding time vreeslik geniet en sal enige tyd weer gaan. Ons moes ons datums skuif weens 'n noodgeval, en Anzue was so behulpsaam, baie dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoemanshoek Glamping & Self-catering se terugvoer

Hi Marelize
Baie dankie dat ons kon deel wees van hul kosbare tyd saam.

Schoemanshoek Glamping & Self-catering
Jo-marie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-marie V

Luuksheid op die plaas.

Dit was 'n heerlike ervaring. Gasvrou baie vriendelik. Heerlik afgekoel in die swemdam. Sal weer en weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoemanshoek Glamping & Self-catering se terugvoer

Hi Jo-Maire
Baie dankie en bly julle kon jul tydjie saam geniet.

Schoemanshoek Glamping & Self-catering
Japie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde, perfek, lekker!

'n Uitstekende blyplek om die omgewing te verken. Uiters netjies, gemaklik, veilig en gerieflik. Beter waarde vir geld sal jy kwalik kry. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoemanshoek Glamping & Self-catering se terugvoer

Hallo Japie,
Julle was sulke aangename gaste. Dankie dat ons die voorreg gehad het om julle te kon akkommodeer.
Groete,
Pierre en Anzue

Schoemanshoek Glamping & Self-catering
André B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf en geriewe was meer as wat ons verwag het.

Ons verblyf was meer as gerieflik met alle geriewe byderhand. Definitief verblyf om te oorweeg, anders as die gewone gastehuisverblyf. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and peaceful surroundings.

We were made to feel most welcome and relaxed during our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G
Saam met vriende

Baie vriendelik ontvang, tente is goed ingerig en die bed het heerlik geslaap.

Lekker plaasatmosfeer. Die tente is goed ingerig vir 'n oornag stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dwayne H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwayne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasantly surprised.

Will definitely be back, perfect combination of old time camping with all the necessary comforts we know and expect in daily life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iaan T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iaan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige bestemming.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was the best experience ever. They have a Honest bar!

The host was friendly as well the staff. It was quiet, surrounded by beautiful animals and flowers. Best place to reconnect and explore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansa S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Beste rusplek vir moeë stadsmens. Stil en mooi uitsig en baie vriendelike gasvrou. Mooi uitsig oor die Swartberge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so rustig met die vriendelikste diens. Kan nie wag om ons kinders te vat nie.

Hartsmense, omgeemense en so ongelooflik netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik en rustig.

Puik diens, skoon en netjiese verblyf, pragtige omgewing. Definitief waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgen S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is ’n mooi area en alles was netjies en skoon. Baie gasvry.

Ons was goed ontvang. Dit is ’n baie mooi area met pragtige natuurskoon. Die verblyf was baie netjies en ons het rustig gekuier. Lekker veilig en vriendelikke mense. Baie lekker geslaap in die natuur, sal enige tyd weer gaan. Is baie bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R960
R960 R672
per nag, vir 2 mense
Vanaf R960
R960 R672
per nag, vir 2 mense
Vanaf R960
R960 R672
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Fonteine, Schoemanshoek, Vanaf die R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa13fb393e74c552f15b00084e008ffe331088bcc723ba1c00ac8274c22cdc39568ae6448a9e4d9cff14accfafef2f04e47ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R672 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Die Fonteine Schoemanshoek, Off R328 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.480618897256 22.24278064418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem