Schoemansrus
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langstraat 18, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 300R867 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Schoemansrus bied gehalteverblyf in Riebeek-Wes en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek of tussen die natuur wil ontspan.
Dié gastehuis bied verblyf in 5 pragtige versierde kamers wat elk 'n TV, gratis WiFi, privaat en suite-badkamers, en koffie- en teemaakgeriewe het. Daar is ook 'n gemaklike enkelstoel waar gaste hul koppie koffie of tee kan geniet.
Buite is 'n groot stoep met braaigeriewe en 'n tuinuitsig. Daar is ook 'n sitarea met 'n vuurput, berguitsig en 'n swembad wat gaste kan geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marita Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Langstraat 18, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
- Gaste dink Schoemansrus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Riebeek-Wes Riebeek-Kasteel Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langstraat 18, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap