Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schuinshoogte Guest Farm

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

CHRISTHILDA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Schuinshoogte Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Abraham S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham S
Gesin met klein kinders

Oortref ons verwagtinge. Heerlik!

Die verblyf was uitstekend. Baie gerieflik, skoon en 'n pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K
Gesin met tieners

Pragtige akkommodasie, hoogs aanbeveelbaar. Stilte vir die siel. Goed toegerus.

Fantastiese oornag stop. Juweel van 'n plek! Koop gerus hul tuisgemaakte produkte! Roosterkoekies 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michall V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michall V
Gesin met klein kinders

Salig, rustig en bitter mooi!

Ons het vreeslik lekker gebly en die rustigheid en skoonheid van die Karoo ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Gesin met tieners

Beautiful setting.

We highly recommend this place. Beautiful setting, excellent service! We will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelane J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelane J
Saam met vriende

Beste oornag plaashuis oppad Weskus toe.

Wat 'n wonderlike rustige oornag plaashuis. Ons was hartlik verwelkom deur Ansie en Jan. Ansie het heerlike roosterkoek vir ons gebak. Die plaashuis het alles wat nodig is, vars beddegoed en meer as genoeg slaapplek. Baie dankie, ons sal vir seker weer daar oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kay F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Vriendelike mense, alles wat jy nodig het, mooi netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B
Gesin met klein kinders

It was welcoming and organized.

Everything was clean and in place and the personnel was friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schuinshoogte Guest Farm se terugvoer

Baie Nicolene, ek waardeer jou opmerking regtig baie. Julle is altyd welkom om daar oor te bly of sommer net daar te gaan kuier.

Schuinshoogte Guest Farm
Johan P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Fantastic.

Lovely old farmhouse with more than enough amenities to make your stay comfortable. Lovely large bedrooms with storage and very comfortable beds. Fantastic cooking and braai facilities inside and outside, to serve large groups ready for all weather conditions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schuinshoogte Guest Farm se terugvoer

More Johan.
Baie dankie vir die mooi terugvoer op julle verblyf. Dit doen my hart goed om te hoor as mense lekker by ons plek gebly het. Julle is altyd weer welkom.

Schuinshoogte Guest Farm
Renate C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo kalmte.

'n Groot skoon plaashuis met alles wat benodig word in die hartjie van die Karoo met 'n pragtige lowergroen grasperk. Die huis bied 'n rustigheid om te ontspan, uit te kyk oor die Karoo veld op die groot stoep, heerlik te braai in die aande, die sterre te bewonder en selfs 'n lekker koel sement dam om in af te koel in die hitte van die dag. Hier kan jy weer rustig raak en herlaai. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 600
per nag, vir 18 mense
Vanaf
Vanaf R6 600
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R6 600
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Schuinshoogte 131, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeda5b1b00da3fcef1d7bfb9f9ff5bc319086cb216d5bf5c4a2374fce858fd38825d5e1fdad07774b32745b0f302ec3b75e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag, vir 18 mense 9 5 1 5 R63 Schuinshoogte 131 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.261222222222 21.370222222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem