Sea and Lagoon View Family Home
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fisheagle-straat 5, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Sea and Lagoon View Family Home is ideaal vir gesinne en is in die kusdorp Sedgefield op die Tuinroete geleë.
Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad, en die tweede slaapkamer het 'n stort.
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser in. Die boonste leefarea het 'n eetarea met sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word voorsien.
Die boonste leefarea lei na 'n lieflike onderdakstoep met buitemeubels, 'n piekniektafel en 'n gasbraai. Die stoep het 'n uitsig oor die see en die strandmeer in die verte.
Die onderste leefarea lei na 'n houtdek met 'n plonspoel en sonstoele. Die dek het 'n uitsig oor die groot, omheinde tuin. Onderdakparkeerplek word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea and Lagoon View Family Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 4
Ligging
- Fisheagle-straat 5, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea and Lagoon View Family Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fisheagle-straat 5, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom