Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea and Lakes Self-catering Unit

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Sea and Lakes Self-catering Unit
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Susan L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie gerieflike plekkie en die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea and Lakes Self-catering Unit se terugvoer

Weereens wonderlike gaste wat ons kon geniet het en ons bly is dat hulle dit nie net hier geniet het nie, maar ook ons nabygeleë buurdorpe. Sal hulle graag met ope arms weer wil ontvang en dankie dat julle hier kom bly het.

Sea and Lakes Self-catering Unit
Christine V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklike oorslaapplek.

Ons het lekker gebly, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea and Lakes Self-catering Unit se terugvoer

Dit is altyd baie aangenaam om sulke vriendelike gaste soos julle te kon verwelkom by ons selfsorg eenheid. Ons is bly dat jul dit hier geniet het en sal jul graag weer wil verwelkom in die toekoms. Voorspoedige jaar vir jul vorentoe. Vriendelike groete, Johan en Johlean.

Sea and Lakes Self-catering Unit
Matthew B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and peaceful.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea and Lakes Self-catering Unit se terugvoer

Dit was goed om jou hier te hê. Net jammer dat jy so besig was en ons nie meer lekker kon gesels. Ons is bly dat jy dit hier geniet het, en hoop jy sal eendag met jou gesin hier kom bly, net vir vakansie. Groete, Johan & Johlean

Sea and Lakes Self-catering Unit
Beyers L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers L
Enkelreisiger

As jy die plek wil boek om te gebruik as jou oornag om die area te verken, perfek.

Dit is lekker naby die see. Ek was maar min daar, maar dit het alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea and Lakes Self-catering Unit se terugvoer

Hallo Beyers, skoon vergeet om baie dankie te sê dat jy hier by ons was. Hoop dit gaan nog goed met jou en hoop werklik om jou weer te sien met die sport byeenkomste hier die jaar. Beste vir die Nuwe Jaar. Groete van Johlean.

Sea and Lakes Self-catering Unit
Chanel M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer met vriendelike eienaars.

Die eienaars is 'n wonderlike paartjie wat lekker gesels en vertel van local besienswaardighede, maar hulle respekteer ook jou as kuiergaste (sal geselsie aanknoop as jy buite sit en saam gesels, sal nie oorlas maak nie). Was die lekkerste ruskans wat ons in lang tyd gehad het, kon nie vir beter vra nie! Die uitsigte van alle kante was ook besonders, plekkie regtig lekker geleë en sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea and Lakes Self-catering Unit se terugvoer

Dit was nou so lekker en aangenaam om julle hier te hê.
Ek geniet dit altyd as ek sommer net met my gaste kan gesels en te sien hul geniet dit.
Dankie vir die lekker beskuit en strawberries.
Wanneer jul weer kom sal dit amazing wees om te hoor dat daar nou drie is.

Sea and Lakes Self-catering Unit
Rensia C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweekverblyf.

Johan, ons gasheer, is die beste. Hy het uit sy pad gegaan om ons te help met vervoerreëlings. Ons is baie dankbaar vir dit. Die plekkie is goed ingerig vir oornagakkommodasie, en ons sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea and Lakes Self-catering Unit se terugvoer

Dit was regtig lekker om jul hier te hê met jul vriendelikheid. Onthou net, jul geheim is my geheim. Geniet die mooie Swellendam.

Sea and Lakes Self-catering Unit
Larry C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Larry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

'n Baie lekker plek om van die stad se gewoel af weg te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea and Lakes Self-catering Unit se terugvoer

Dit was goed om julle hier te hê en ons sien uit na 'n langer kuier, sodat julle meer van ons mooi omgewing kan verken.

Sea and Lakes Self-catering Unit
Gerda N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is 'n woonstel onder die oom en tannie se huis. Ons kon elke beweging hoor aan die onderkant. Ek verkies 'n rustige nagrus as ek met vakansie is. Maar met al die klanke van mense wat beweeg is dit moeilik.

Sien strerre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea and Lakes Self-catering Unit se terugvoer

Dit was werklik goed om jul hier te laat kon bly.
Jou man het vertel hoe n ontsettende ligte slaper jy is en dat die horlosie se battery uitgehaal moes word sodat jy aan die slaap kon val.
Ons is veral baie stil as ons gaste het en is verbaas oor die aanmerking.
Groete.

Sea and Lakes Self-catering Unit
Willie M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en besorgde eienaars.

Die eienaar sien om na al jou ekstra behoeftes en het uit sy eie die 10:00 vertrektyd verleng sodat ons rustig kon vertrek op ons eie tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea and Lakes Self-catering Unit se terugvoer

Dit was werklik goed om julle hier te hê en is so bly dat julle dit geniet het. Hopelik sal julle 'n bietjie langer bly die volgende verblyf.

Sea and Lakes Self-catering Unit
Vanaf R550
R550 R468
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R468
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R468
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dalsy-straat 1885, Kleinkrantz, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf85dc5c8bd1cbde168f85d114e9c8c9a9f170142ff2eb0e4cac159eb6c0474eaab562b8ec560e1698cf74fcc0c6ead31e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R468 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 1885 Dalsy Street Kleinkrantz 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.004837736237 22.658530222784
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem