LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Breeze | LekkeSlaap
+24

Sea Breeze

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Mei 2022 tot 31 Jul 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrierstraat 14, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R875 R788 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Breeze is in Britanniabaai, 'n area wat bekend is vir sy voetslaanroetes, landskapsritte, wynproe, visvang en branderplankry.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: Sea Breeze Eenheid 1 - Hoofhuis en Little Sea Breeze Eenheid 2 - Privaat Woonstel.

Sea Breeze Eenheid 1 - Hoofhuis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die solder-verdieping en het 'n koningingrootte-bed, vrystaande bad en 'n aparte toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis, sitarea, eetarea, kaggel en 'n TV met DStv in. Die eenheid is ten volle omhein en het 2 braai-areas.

Little Sea Breeze Eenheid 2 - Privaat Woonstel is 'n dubbelverdieping-eenheid wat geskik is vir 2 gaste. Daar is 'n slaapkamer op die boonste verdieping met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande bad en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis, eetarea, sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n kaggel in. Verder het die eenheid 'n privaat ingang, braai-area en 'n balkon met 'n mooi see-uitsig. DStv is ingesluit.

Aktiwiteite in die area sluit perdry, fietsry en visvang in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Sea Breeze
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Harrierstraat 14, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Breeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R875
R875 R788
per nag (plek vir 2)
Vanaf R875
R875 R788
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrierstraat 14, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlZTgyNzYwLTM5ODQtNDZkZi1iZDExLWZhODMxOWM1ODFiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R875, nou Vanaf R788  per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 14 Harrier Street Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.720926495116 17.957410812378
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem