LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Breeze | LekkeSlaap
+15

Sea Breeze

5 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Sea Breeze
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Die instansie het slaapplek vir net 6 gaste. Indien meer gaste oorslaap, sal ekstra fooie gehef word.

Daar mag asb geen partytjies by hierdie instansie gehou word nie. Dit is 'n stil woonbuurt en gaste moet die bure in ag neem.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrierstraat 14, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlZTgyNzYwLTM5ODQtNDZkZi1iZDExLWZhODMxOWM1ODFiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 14 Harrier Street Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.720926495116 17.957410812378
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!