LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Breeze | LekkeSlaap
+15

Sea Breeze

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Sea Breeze
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Grace L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace L
Gesin met tieners

Baie lekker kuierplek.

Die beste is daT ons geliefde hond kon saamkuier met ons. Lekker naby die see en gerielfik.

Sea Breeze's terugvoer

Hello Grace, ons is so bly julle het dit almal geniet. Kom gerus weer.

Sea Breeze
Ilze L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L
Gesin met tieners

Ongelooflik mooi, rustig en gerieflik. Die huis is pragtig en baie goed toegerus.

Ligging en huis was ongelooflik pragtig. Sal beslis weer hier kuier.

Sea Breeze's terugvoer

Dankie Ilze, ons waardeer jou terugvoer en sien uit na julle volgende kuier.

Sea Breeze
Shaqeel K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaqeel K
Besigheidsreis

Brilliant place confirmed on extremely short notice.

Loved the setup and the owner is amazingly accommodating. Went there on business and will definitely recommend for leisure.

Sea Breeze's terugvoer

Thank you for your kind review and glad you enjoyed your stay.
Regards,
Lesley

Sea Breeze
Juanette M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanette M
Gesin met klein kinders

Rustige, mooi omgewing.

Lieflike huisie met alles wat mens benodig.

Herman D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D

Goeie waarde vir geld, netjies en goed geleë.

Sea Breeze is netjies en skoon. Goeie waarde vir geld. Drie slaapkamers met drie badkamers maak dit geskik vir 3 paartjies of groter gesinne.

Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrierstraat 14, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlZTgyNzYwLTM5ODQtNDZkZi1iZDExLWZhODMxOWM1ODFiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 14 Harrier Street Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.720926495116 17.957410812378
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!