Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

SOPHIA Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Sea Breeze
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die naweek het verloop soos beplan en sal dit definitief weer doen.

Die woonstel was super netjies met 'n wonderlike uitsig op die see. Verder was die gasheer en gasvrou uiters professioneel en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Kom gou weer.

Sea Breeze
Liezel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

It was like home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg.

Sea Breeze
Geraldine L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine L

Stil met pragtige uitsig oor Mosselbaai.

Baie lekker gebly met panoramiese uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg.

Sea Breeze
Rika N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig, pragtige plek om te ontspan met 'n ongelooflike uitsig.

Dit is absoluut fantasties. Pragtige plek, vriendelike eienaars. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, ontspannend en kommervry.

Gastehuis is baie netjies, eienaars is warm en vriendelik. Plek is ideaal geleë en naby winkelsentrums, restaurante en natuurlik die strand. Wonderlike uitsig oor die baai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg.

Sea Breeze
Riana J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld met see uitsig.

Ons het heerlik gebly. Die plek was goed toegerus, skoon, netjies en ruim. Daar is nie skoonmaakdienste nie. Hou dus self die plek netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitely aanbeveel.

Baie lekker gebly. Fantasies see uitsig. Baie sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze se terugvoer

Dit was vir ons so lekker om jou te ontvang. Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Kom sommer gou weer.

Sea Breeze
Vanaf R1 600
R1 600 R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
R1 600 R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
R1 600 R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbestraat 24, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA644d3703369d8603fd032e4eae773670f059ffed174416cd2ff951fce1b6ecd27189aab8aad2b0700aef14fc3f87ac3863ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R960 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 24 Robbe Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.173658695743 22.124621748623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem