Sea Breeze
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
SOPHIA Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Maande gelys 5
Opsomming van Resensie
Johan P - Apr 2024
Algehele gradering
Die naweek het verloop soos beplan en sal dit definitief weer doen.
Sea Breeze se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Kom gou weer.
Liezel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Sea Breeze se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg.
Geraldine L - Mrt 2024
Algehele gradering
Stil met pragtige uitsig oor Mosselbaai.
Sea Breeze se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg.
Rika N - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig, pragtige plek om te ontspan met 'n ongelooflike uitsig.
Lizelle P - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik, ontspannend en kommervry.
Sea Breeze se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg.
Riana J - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld met see uitsig.
Johan B - Jan 2024
Algehele gradering
Sal definitely aanbeveel.
Sea Breeze se terugvoer
Dit was vir ons so lekker om jou te ontvang. Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Kom sommer gou weer.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbestraat 24, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom