Sea Breeze B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 25 % af

Kry 25% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 8 Aug 2019 tot 30 Aug 2019.

Beskrywing

Sea Breeze B&B is in 'n doodloopstraat teenaan die strandfront, in 'n lowerryke, moderne en stil woonbuurt in Plettenbergbaai, geleë. Die paadjie na die strand is net 40 m van ons af en lei na die pragtige Robbergstrand. Erika Minnie is die eienaar en bestuurder en sy en haar man, Jan, nooi jou graag uit om hier jou skoene te kom uitskop en net te ontspan.

Die ruim woning is ideaal geleë en goed toegerus vir gesinne en kinders van alle ouderdomme. Die kamers is smaakvol versier in skakerings van wit en daar is 'n volledig toegeruste kombuisie in 2 van die kamers. Elke suite is uiters privaat en het sy eie ingang en 'n groot houtdek met luierstoele en 'n buitetafel en -stoele.

Daar is ook 'n swembad met 'n veiligheidsnet, 'n speelarea vir kinders en veilige parkeerplek van die straat af. Daar is ook onbeperkte WiFi-toegang beskikbaar.

Gaste kan heerlik al langs die plankpaadjie tot by een van Suid-Afrika se bekendste strand stap. Die strand is ideaal vir lang wandelinge, dolfyne of walvisse kyk en hier kan jy ook die bekende Pansy-skulpies optel. Of gaan op 'n romantiese staptog of piekniek langs die strand.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sea Breeze B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 155 R866 per nag (vir 2 mense)

Kry 25% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 8 Aug 2019 tot 30 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false