Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze No. 4

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 394

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Sea Breeze No. 4
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lané V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lané V
Saam met vriende

Was heerlik.

Was heerlik daar. Sal beslis weer daar oornag, maar vir 'n langer tydperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, we enjoyed collecting shells on the beach.

The owner was very receptive and kind. Very friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs. Baie behulpsaam.

Ons was dadelik ontvang en motorhuis toegewys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samuel D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samuel D
Gesin met klein kinders

Safe and secure with beautiful sunsets.

Nice location close to the coast. Everything worked okay. The braai was great, especially with load shedding. The patio has nice sunset views. Probably not 100% ideal accommodation for us as we were travelling with two kids and a granny. So Granny had to sleep in the lounge which was not great, but fine for two days. Notes for improvement: The floors seem to be covered with fine black dust that would come off on your feet if you walk barefoot. Also, the two plate stove/oven probably should be replaced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze No. 4 se terugvoer

Thank you very much for your review, as well as your suggestions. We will definitely make work of the stove, and do other improvements to make your next stay more memorable.

Sea Breeze No. 4
Handre F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handre F
Saam met vriende

Was baie lekker gewees.

Was baie lekker gewees, baie vriendlik ontvang en die see view van die balcony af is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S
Saam met vriende

Mooi uitsig.

Plek kort aandag en alles wat mens benodig was nie daar nie. Dit is n mooi plek, die eienaars kan net bietjie meer doen op plek op te knap.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gretchen G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Calm, quiet, nice, comfy and affordable.

I had an awesome weekend! See you soon. You need an iron to the place that's basically all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze No. 4 se terugvoer

Thank you for your positive review and suggestion to improve our guests' stay.

Sea Breeze No. 4
Wilma I - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma I
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie goeie diens. Baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze No. 4 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Kom kuier asseblief gerus weer.

Sea Breeze No. 4
Victor D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Victor D
Gesin met tieners

It was an awesome weekend and the place had everything we needed for relax and have a good one. Will come again for sure.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze No. 4 se terugvoer

Thank you very much for your review. It is very pleasing to hear our guests enjoyed our accommodation.

Sea Breeze No. 4
Piet O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet O
Saam met vriende

Aangenaam.

Skoon plek, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Ongelooflike mooi uitsig oor die see. Baie toeganklik vir ouer mense.

Ons is baie vriendelik ontvang en die prys was billik. Pragtige woonstel en die twee toilette is 'n groot voordeel. My bejaarde ouers was saam met ons daar en die oprit na die ingang was 'n bonus. Ons het lekker gerus en die buurman met sy winkeltjie wat elektriese toebehore verkoop (Beyers) asook die manne by Lambertsbaai Auto Repairs het ons ook vriendelik verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze No. 4 se terugvoer

Dankie Christo, bly julle het lekker gekuier, kom gerus weer, ons nou besig om bietjie aandag aan die interieur te gee, so nou sal binnekant bietjie meer afgerond lyk. Moes verlede jaar nuwe kragbokse laat installeer ( alles roes mos hier by die see), dan is instandhouding nie so sigbaar nie.

Sea Breeze No. 4
Morne C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne C
Gesin met tieners

Baie lekker plek, stapafstand van see en winkels af.

Veilig en naby alles in dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oop verblyf.

Vinnige diens, gemaklike mense om mee te deel. As ek gebel het vir 'n navraag is die dame in Lambertsbaai se foon dadelik beantwoord. Sal beslis aanbeveel

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter L

Effective.

Two bedrooms on add was misleading, the one bedroom cannot be called a bedroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D
Saam met vriende

Dit was fantasties om daar te bly!

Dit was awesome om daar te bly. Baie netjies lieflike omgewing. Die view was asemrowend, uitstekende kliëntediens en ons sal definitief weer daar kom bly en enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B
Saam met vriende

Was baie lekker. Dankie.

Ons as gesin voel dat die badkamer van die wooneenheid nie op standaard is nie. Die stort gedeelte is nie skoon nie en skep 'n slegte indruk. Verder is die plek baie netjies en gerieflik en die toesluit garage is 'n bonus. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Gesin met klein kinders

Wonderlik sal dit met graagte aanbeveel sommer lekker gebly en pragtige uitsig.

Sal die eenheid met graagte aanbeveel, dis 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel N

Soos n turksvy, heerlik soet, met 'n sweempie van 'n hele paar dorings.

Met aankoms was ons gegroet deur 'n veiligheidshek wat net aan een skarnier in die muur vassit. Die onderste skarnier was heeltemal uit die muur uitgebreek. Die eenheid was mooi netjies en skoon, maar met die eerste kosmaaksessie was 'n kastrol wat baie vuil was uit die kas gehaal (dié is vinnig vervang met n baie dun stelletjie wat na die eerste kosmaak die swart op die bodem van die kastrol sommer afgevee het. Die breekware in die kombuiskaste het dringend aandag nodig gehad, die eenheid het slaapplek vir 5 mense en daar was net 3 papbakkies, 7 verskillende borde, 3 koeldrank glase, 0 wyn glase en 10 whisky glase. Een pyrex bak met 'n onpaar deksel, geen slaaibakke, geen mengbakke. Na my kontak met die agent het sy vinnig borde, klein bordjies en bakkies, nog 'n oond pyrex-bak gestuur. Daar is nie 'n inventarislys nie, en die eetgerei (messe en vurke was net so deurmekaar spul). Die braai op die stoep (op die foto lyk nog goed) maar in werklikheid lyk hy gehawend - daar is stukke van die beton aan die voorkant uitgebreek. Die eenheid het geen uitgang aan die voorkant van die gebou nie en moet jy of elke keer agter by die garage uit gaan of oor die eenheid langsaan se stoep loop om by die trappe uit te kom (wat inbraak maak op daardie vakansiegangers se privaatheid). Vir die prys wat mens per nag betaal in piektyd behoort die eenhede aandag te kry voor al die vakansiegangers toesak en al die tipe probleme uitgesorteer te wees voordat hulle arriveer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilfred B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred B
Gesin met klein kinders

Ek sal beslis weer kom inboek dit was fantasties.

Woonstel was in goeie kondisie en die bure was vriendelik, ons kon lekker saam kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker vakansie met enkele klein dinge wat reggestel kan word.

Aandag aan bv. handdoeke sal waardeer word, bleikmiddel vlekke is onaanvaarbaar, potte en panne is ook nie op standard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena C
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gerieflik.

Alles was gerieflik. Net die netheid was bietjie afgeskeep. Koppies in die kas met teevlekke in die binnekant en vurke en messe wat nie ordentlik skoongemaak word nie, met harde stukkies kos tussen die tandjies. Onder die beddens en banke is stofwolle. Dis 'n baie lieflike plekkie, maar let asb op vir fyn skonere detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze No. 4 se terugvoer

Goeie dag Helena,

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Ons sal aandag gee aan die genoemde tekortkominge en sorg dat dit reggestel word in die toekoms.

Jammer vir enige ongerief.

Vriendelike groete,

Reenboog Span

Sea Breeze No. 4
Marion P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Marion P
Gesin met tieners

Die kwaliteit van die woonstel was nie soos ons dit verwag het nie.

Die ligging was uitstekend. Ongelukkig was beddegoed/linnegoed gevlek en badkamer gemuf. Meubels stukkend en afgeleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 950
R1 950 R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 20, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0ZDEzZmFlLWI3ODAtNDg0NC05NmZkLTI5NTJkZmFlMDAxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 22 5 1 5 20 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.096631460861 18.303430217791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem