Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze Wilderness

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Carene Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 22

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Sea Breeze Wilderness
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pieter V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Asemrowend en beslis die geld werd. Alles is van puik gehalte en die diens was briljant.

Die geriewe was perfek vir ons as uitgebreide gesin. Met oogopslag is dit "duur", maar van die instap slag af was alles die moeite werd. Die kamers is ruim. Daar word na alles omgesien en die diens van Wayne was baie professioneel. Die uitsig is werklik iets besonders and die omgewing is baie stil. Geriewe en toebehore binne die huis en kombuis is van hoogstaande gehalte en ook ruim. Genoeg van alles. (Meer as genoeg). Koffiemaker, roosterboodmaker, menger ens. Dit is wel 'n ent om te stap na strand, maar ons het maklik gery na die swemstrand sonder probleem. Die foto's is ook 'n weergawe van die werklikheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze Wilderness se terugvoer

Hi Pieter, thank you so much for your 5* rating and rave review - we do our utmost to ensure that our guests enjoy an amazing stay at our beautiful beachfront house and have everything and more for a most comfortable self-catering stay. Wayne and I will gladly welcome you back anytime! Until next time, cherish the memories!

Sea Breeze Wilderness
Gustav D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav D
Gesin met tieners

Wonderlik

Die dekor was miskien meer gemik op buitelandse toeriste, baie Afrika-rig. Glase in die kaste was vuil (wynglase). Maar was 'n stunning huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze Wilderness se terugvoer

Dear Gustav

Thanks for your valued feedback, please let us know next time if you have concerns so that we an address them immediately. The house is as per the photos advertised. Glad you enjoyed your stay on Wilderness beachfront!

Sea Breeze Wilderness
George H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Skoon beddegoed. Pragtige huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze Wilderness se terugvoer

Hi George, thanks so much for your valuable feedback. We're so glad that you enjoyed your stay. Please come visit us again! Kind regards, Carene @ Sea Breeze Villa, Wilderness

Sea Breeze Wilderness
Ilse M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse M

Baie lekker gebly.

Baie lekker, het net nie 'n braaiplek nie en daar is nie naby toegang tot die strand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze Wilderness se terugvoer

Thank you Ilse, I am glad you enjoyed your stay.
The house is on the beachfront with swimming pool and the estate does offer direct access to the beach, 5-minute walk from the house. There is also a Weber braai with outside braai lights which I did show you on check-in.

Sea Breeze Wilderness
Mignonette G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mignonette G

Lieflike huis met pragtige uitsig.

Ons het 'n awesome tyd gehad, baie netjies, als wat nodig is en baie veilig. Dit was great. Ons sal definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze Wilderness se terugvoer

Thank you for your feedback, Mignonette. It was wonderful having you stay, and we are so glad that you enjoyed the house. We look forward to welcoming you back in the near future.

Kind regards,
Carene from Sea Breeze Villa

Sea Breeze Wilderness
Marion O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion O

An absolute pleasure and a relaxing stay.

Was with family with elderly people. A wonderful and relaxing time was had by all. Would definitely book it again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze Wilderness se terugvoer

Such wonderful feedback, thank you Marion. It was great having you all stay over. We look forward to your next visit.

Kind regards
Carene from Sea Breeze Villa

Sea Breeze Wilderness
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina-rylaan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dfe46f46ef28070027faeabda24496a042dcc0ab32ef6a4b23790c5af620b1d80817fbebc761b1aed68cf34041f93014008?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Marina Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.998472222222 22.609027777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem