Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jenni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir Sea Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marisa K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa K

Fabulous!

The cottage was perfect for our stay, and the views were amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi uitsig, ontspanne.

Baie lekker gebly. Sal definitief weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons 2 de besoek. Sien jul gou weer.

Baie mooi uitsig. Stil en rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exactly what you need, easy going, chilled atmosphere, worth every penny.

The view is breathtaking to say the least. The cottage was clean and exactly what you need to get away from life for a few days. It is equipped with everything you would need to use at home - very homely feel. Shops are within reach with a decent range of groceries. I didn't feel like I had to travel far to get essentials. You are close enough to sightseeing destinations to go on a day's outing and still return to your little slice of heaven. Extremely quiet surroundings and a lovely space for my little furbaby to be in the little garden out front.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit is die lekkerste stil verblyf. Ideaal vir rus en met die mooiste sonsondergang. Ons gaan vir seker weer daar gaan draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
R P B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
R P B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon en ontspannend.

Het dit baie geniet en die dorp is baie mooi en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Enkelreisiger

Rus, onvergeetlik rus en vrede.

Dit was ongelooflik rustig en stil. En daar was elke gerief denkbaar. Ek het niks kort gekom nie. En die eienaars is ongelooflik behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle C
Saam met vriende

Fantasties, die sonsondergang was asemrowend kon direk uit my kamer dit dop hou!

Dit was die wonderlikste vakansie wat ek in 'n lang tyd gehad het. Alles was net asemrowend. Baie dankie aan die gasvrou, want sy het my so vriendelik ontvang en net daar het ek geweet ek is tuis. Sy het my baie welkom laat voel. Groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Ons het baie lekker gebly by Sea Cottage. Die uitsig was asemrowend! Jy lê sommer in die bed, dan kan jy die skuifdeur oopmaak en die uitsig geniet. Die plekkie is skoon en netjies en is baie oulik ingerig. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat in Yzerfontein 'n wegbreek wil bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het lekker gekuier.

Sea Cottage
Tineke M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Privaat woonstel op grondvlak van privaathuis. Pragtige uitsig oor 'n natuurgebied op die see en Dasseneiland. Stap paadjie al langs die see tot by die hawe. Goeie basis vir besoek aan Weskus Nasionale Park en Darling. Gratis WiFi en geen beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Cottage se terugvoer

Dankie Tineke.
Dankie dat julle weer kom kuier het.
Dankie vir die terugvoer.

Sea Cottage
Stella K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het so lekker gerus by Sea Cottage. Dit is so stil en rustig.

Dit was baie beslis 'n lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronni V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronni V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Location ideal but Sea Cottage lacked a few things.

No dishcloth in the kitchen. A top sheet on the bed is a must when the weather is warm. The bed was too soft, but I accept this is a personal preference. I'm not used to sleeping on a foam mattress that has become very soft. I'd definitely book this studio again for its location and amazing views. We saw the most spectacular sunsets on both evenings. The price was also reasonable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Cottage se terugvoer

Thank you for your review. Always good to receive feedback.
I apologies for no dishcloth. Definitely an oversight and I will make cleaner aware of this Sorry you never mentioned it and I would gladly have provided while you were here. The bed is a Rest Assured not a foam mattress. But as you say we all have our own preferences regarding beds

Very happy that you enjoyed your stay and the beautiful sunsets.

Sea Cottage
Magda S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n baie lekker naweek gehad in die rustige dorpie.

Baie rustige dorpie en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig vanaf 'n gerieflike woonstel.

Gerieflike woonstel, kombuis bietjie knap. Lê in bed en kyk na die golwe. Fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tony L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for the couple who need some we/us time.

Great view of the sea. Room is quite comfortable with everything you need. Close to the beach for walks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste plek met vriendelike mense.

Die eiendom beskik oor al die noodsaaklikhede en is binne stapafstand van die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taryn R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, bliss, perfect. Loved our stay at Sea Cottage.

The location was beautiful, a few short steps from the dunes and beach. Watching seagulls dropping mussels on the road to open them was very entertaining. The apartment itself was very cleverly planned out. Perfect for 2 people with a lovely view of the ocean. The bed was very comfy, as was the large couch. Our hostess was friendly and kind. We will definitely return to this little gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love this place.

This was the best holiday stay ever. With the morning sea breeze/birds singing was awesome. Just a suggestion. Some of the plants in front of the window are a bit high - takes the beautiful view in front of the window away. But overall this was my best holiday destination!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die moeite werd, sal definitief weer gaan.

Uitsig baie mooi, verblyf netjies, Yzerfontein se mense is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en gerieflik.

Netjies, skoon en ongelooflike mooi uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeaques J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeaques J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Items soos blitz, koffie, tee, suiker, sout en peper wat gewoonlik minimaal van benodig word is gewoonlik by ander instansies beskikbaar en sou die verblyf vergemaklik het al is dit minimaal veral as mens laat aand by verblyf aankom. Eierspaan en eetgerei kan opgradeer word. Die verblyf was baie lekker en die solar en DStv is 'n plus. Die naweek weg was steeds tops, dankie aan die vriendellike span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonio P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antonio P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay for early winter, will be great during summer months.

Inside the studio, replacing the armchair with a small table with two chairs for a meal would be great during the winter months.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Cottage se terugvoer

Thank you for your review.

Appreciate the feedback about table and chairs. Guests often move the little round table and chairs into studio when needed.

Glad you enjoyed your stay.

Sea Cottage
Trudi L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi L
Enkelreisiger

Baie lekker gekuier by die see, baie lekker gebly en my twee pugs het dit net so geniet. Sal dit aanbeveel.

Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelis P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelis P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Hier kan jy lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Joey H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die een vertrek is so eenvoudig.

Hulle kon die 1 rusbank vervang met 'n eettafel met 2 stoele, my voertuig staan basies in die pad en, ja, loadshedding was 'n kopseer maar jy betaal R1700 basies net om te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Landri D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Landri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Very friendly owner. Everything we needed was in the cottage. Close to the beach and you hear the waves when you sleep. Would recommend to anyone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kallie P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Gerieflike woonstel met 'n pragtige see-uitsig.

Ons het die wegbreek van twee nagte by Sea Cottage baie geniet! Die eienaars het ons baie vriendelik ontvang. Die oulike woonstel bestaan uit 'n ruim vertrek met 'n kombuishoekie. Dit het 'n groot dubbelbed en genoeg sitplek. Die hele een muur is van glas, sodat 'n mens 'n mooi uitsig oor die see en die pragtige tuin het. Die gordyne is egter dig as 'n mens lig wil uithou om te dut. Die aparte badkamer is ruim, met 'n groot bad en stort. Die kombuishoekie het 'n groot yskas met 'n vrieshokkie. Ons het nie die stoofplaat gebruik nie, maar die ruim mikrogolf is baie nuttig. Daar is al die nodige eetgerei en kombuistoebehore. Twee oulike herlaaibare lampies vir beurtkrag word verskaf. Naby die buitebraai is daar 'n tafel en stoele onderdak wat oor die see uitkyk. Die parkering is op 'n deel van die erf wat teen die pad geleë is. Daar is egter helder straatligte voor die huis. Die woonstel is ook troeteldiervriendelik - reël vooraf met die eienaar. Die grootste voordeel is die pragtige uitsig oor die see - selfs as jy op die bed lê. Skuins oorkant die pad is daar 'n kort voetpaadjie wat tussen veldblomme deur na die klein strandjie met twee rusbanke toe lei. Ons het baie lekker by Sea Cottage oorgebly en wil beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise A
Enkelreisiger

Excellent location for long solitary beach walks and views over the ocean. Very peaceful cottage with everything needed for a short stay.

I loved the French doors opening up the full width of the front so that I could lie in bed and listen to the waves, smell the sea, and gaze out over the ocean. I felt very safe there too. The bed is very comfortable, the shower is good (water takes a while to heat up). I like that there is a good size fridge (not a bar fridge). The braai is a decent size but a good idea to bring your preferred braai tongs. Sitting inside or outside, either choice is lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik en pragtig.

Dit was 'n baie lekker naweek in die rustige omgewing van Yzerfontein met die see op ons voorstoep. Baie gasvry en al die nodige inligting is gedeel insluitend loadshedding tye. Fantastiese opsie vir 'n vinnige naweek weg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Unine S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut heerlik. Perfekte wegbreek.

Die cottage was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig en perfekte ligging.

Ongelooflik lekker hier gebly. Alles mooi uiteen gesit. Baie netjies. Lê op jou bed en kyk vir die see. Ek sal hierdie plek vir seker aanbeveel. Lekker braai reg voor die woonstel. As jy wil rus, is dit die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tineke M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld. Goed geleë. Netjies en skoon.

Definitief aan te bevele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clifford P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die beste honeymoon, het 11 jaar gewag om dit te doen.

Verdiende rus vir myself en eggenoot. Dit was perfek, rustig, veilig en gerieflik. Ek sal Sea Cottage aan enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Cottage se terugvoer

Thank you Clifford. I’m so sorry we weren’t aware that it was your honeymoon. I am glad you enjoyed it. Thank you for choosing Sea Cottage.

Sea Cottage
Rosa P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa P
Enkelreisiger

Net wat ek nodig gehad het.

Rustig, met die see in my ore. Die kothuis wat skoon en gerieflik. Het gehou van die opsie van bad en stort. Kombuis het alles wat jy nodig het. Sal weer gaan kuier daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money!

We thoroughly enjoyed our stay and will definitely be back for another. Exactly as photos displayed the cottage to be. Beautiful views of the ocean!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for a restful beach break.

The studio flat was ideal for our purpose, comfortable bed, a braai, good quality self-catering equipment, lovely bath and shower, and within sight, sound and smell of the sea. Jenni was always quick to respond to any questions via WhatsApp, but we enjoyed total privacy - we barely knew that anyone else was on the premises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jade K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice chilled relaxing getaway. Awesome location.

Great accommodation. Awesome views from the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cameron V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was very relaxing and pleasant.

We arrived a bit early but were allowed to enter. It was pleasant, welcoming, relaxing. We needed nothing. The room is equipped with everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en mooi.

Die plekkie is mooi gemeubileerd en skoon. Ek sou 'n koffiemasjien verkies het maar die "plunger" het ook gewerk. Pragtige uitsig en naby strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutiekatzstraat 153, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfad9847ae4af9c00b22502e4dd53f58c3b85540e33cd53ec928c47e681124fc049095cd6e61cfb4c1664171d641c27f6fb61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 153 Lutiekatz Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.363734600824 18.161080519854
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem