Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-cret Shore

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lu-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Sea-cret Shore
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Janine V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine V

Baie mooi, goed toegeruste strandhuis in Britannia Baai!

Ian was baie vriendelik en altyd net 'n oproep weg. Baie mooi plek wat op die see uitkyk - what you see is what you get Dakwaaiers of lugversorging in die kamers op warm aande sal welkom wees en 'n tweede stel sleutels sal handig wees in 'n groot groep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

West coast bliss!

Beautiful house in amazing setting!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette M
Gesin met klein kinders

We had a wonderful time, the house has everything you need.

Ian and Lu-Anne was super accommodating, but the stay itself was exactly what we needed. Quiet, neat and so close to the beach. We fell asleep to the sounds of the waves - really relaxing place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saskia B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Saskia B
Saam met vriende

Super relaxing stay, time to unwind with refreshing swims, great walks and runs.

It's a quiet spot with stunning views. The house is well equipped and spacious. Will definitely try to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jandri D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandri D
Gesin met tieners

Onvergeetlik.

Ek en my gesin het die voorreg gehad om by Sea-cret Shore vir 'n week vakansie te hou. Dit was die beste vakansie ooit. Ons kon op die stoep sit en kaas en wyn terwyl die kinders 50 meter voor ons swem. Nader aan die see en natuur kan jy nie wees nie. Die eienaar bly reg langsaan en was vir die duur van ons verblyf altyd beskikbaar en ook baie behulpsaam. Ons het so lekker gekuier en ek kan dit werklik aanbeveel vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Gesin met tieners

Baie lekker met al die geriewe en 'n see-uitsig.

Die huis is goed toegerus en as jy van die stoep as stap is jou voete op die strand. Die huis is netjies en baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette C
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Baie dankie aan Sea-cret Shore vir 'n ongelooflike naweek. Die huis is perfek. Skoon, netjies, pragtig en stylvol gemeubileer, gemaklike beddens en meubels, met alles daarin wat jy moontlik kan nodig kry. Hulle het aan alles gedink. Die stacker-deure maak oop op die pragtige uitkyk van die strand en waters. Ons het die mooiste sonsondergange gesien. Daar is selfs 'n stukkie gras voor die huis waar die kinders kan speel. Ek en my man kon rustig op die stoep sit en vir die kinders dophou terwyl hulle sandkastele bou op die strand. Gewoonlik as ons weggaan wil ons gedurig ry, gaan uiteet naby die see of moet ons sakke pak vir 'n dag op die strand (wat die naweek soveel korter maak), maar hierdie naweek wou ons net by die huis bly en kon ons ons tyd vandaar ten volle benut en geniet. Die kinders was doodmoeg saans van die lekker speel. Ek kan nie genoeg klem lê oor die netheid van die huis en hoe skoon dit was nie. Ons wou nie huis toe gaan nie en sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Van Niekerk L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Van Niekerk L

Uitstekend.

Goeie ligging, skoon. Eienaar baie behulpsaam en vriedelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margareet D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margareet D
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging.

Hierdie huis bied 'n pragtige uitsig oor die see en is net 'n paar treë van die strand af. Die huis is mooi en smaakvol ingerig is silwerskoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter-singel 11, Britanniabaai, St Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff3043dd05b69d108630ea7c6182b8d3a0642dcaeade26239341dd4a818e12f5c0e8d99809443bfd9d078720e874c52df110?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 11 Walter Crescent Britannia Bay 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.7205031 17.9333656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem