Sea-esta
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurboomstrandweg, Dunes Resort, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea-esta is 'n selfsorg-ateljee in The Dunes Resort by Keurboomstrand. Dis net 10 minute se ry vanaf Plettenbergbaai en 110 km vanaf George Lughawe. Die ligging is ideaal vir diegene wat die pragtige Tuinroete wil verken. Gaste by die oord het direkte toegang tot die Keurboomsrivierstrand teen die oord en hulle kan 'n piekniek of skemerkelkies daar geniet.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, koffiedompelpot, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is gratis WiFi en 'n slim-TV met Showmax en Netflix. Daar is ook 2 stoele en 'n lessenaar. Die eenheid lei na 'n stoep en braai-area met 'n onderdakparkeerplek langs dit.
Die oord bied 24 uur-sekuriteit en 'n uitkykdek 600 m van die woonstel af waar gaste 'n skemerkelkie of piekniek kan geniet. Gaste kan ook dolfyne en walvisse van die dek af sien. 'n Veilige paadjie deur die lowerryke woud lei na 'n privaat strand en dit word saans verlig.
Daar is 2 swembaddens, 'n klimraam, fantastiese visvanggeleenthede en 'n Blouvlagstrand naby.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea-esta sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 63
Jaar gelys 9
Ligging
- Keurboomstrandweg, Dunes Resort, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea-esta het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurboomstrandweg, Dunes Resort, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom