Sea Kaya
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Croix-straat 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Sea Kaya is 50 m van die strand af en bied gerieflike verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die JBay Surf Village is minute se stap weg.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers en het slaapplek vir 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Daar is nog 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en daar is 'n buitestort met warmwater.
Die kombuis is toegerus met alles wat gaste nodig sal hê vir selfsorg, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 2 yskaste - ideaal vir langtermynverblyf. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste hul etes kan geniet.
Die sitkamerarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv op versoek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n onderdakbraaiplek waar gaste etes kan voorberei. Dit is toegemaak deur glasskuifdeure wat ideaal is vir winderige dae of om te sit in die son in die middae. Daar is ’n groot tafel op die patio waar gaste kan sit en die see geniet. Dolfyne kan selfs somtyds gesien word.
Die huis het 'n moderne alarmstelsel en gewapende reaksie vir ekstra sekuriteit. Daar is ’n opsigter wat op die eiendom woon.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea Kaya sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Spaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Melani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 6
Ligging
- St Croix-straat 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Sea Kaya het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Croix-straat 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom