Stilbaai-Wes Akkommodasie by Sea La Vie | LekkeSlaap
+12

Sea La Vie

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomlaan 3, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

Sea La Vie is 'n gerieflike, knus woonstel in Stilbaai. Die eenheid is vas aan die eienaar se huis, maar gaste het hul eie privaat ingang.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en bad.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstofie met 'n oond. Daar is ook 'n ontbythoekie met 6 stoele. Die sitkamer is 'n gerieflike kuierplek en het 'n TV met volledige DStv. Parkeerplek is beskikbaar. Die eenheid het sy eie braaigeriewe en 'n groot buitebraai is ook beskikbaar op versoek.

Sea La Vie is ideaal geleë, stapafstand (200 m) vanaf 'n winkelsentrum, restaurante en ander besighede. Die eenheid is net 4 km vanaf Lappiesbaai se strand en 2,3 km vanaf die Goukou-riviermond.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea La Vie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Sea La Vie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Keurboomlaan 3, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea La Vie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomlaan 3, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2QNVgvG89wovHCFVeNq2nx1fMDixKPJuK7DOQlF13q9KAYkltU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 3 Keurboom Avenue Still Bay West 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.368675 21.406024
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za