Sea-la-Vie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Rates are displayed on a self-catering basis.
Huisreëls
Onder geen omstandighede sal partytjies of geleenthede geduld word nie, en gaste sal gevra word om te vertrek.
Slegs 10 persone (6 volwassenes, 4 kinders) kan geakkommodeer word, insluitend kinders.
Let asseblief daarop dat geen honde toegelaat word nie, tensy spesifiek met die eienaar ooreengekom.
Indien 'n uitsondering gemaak word, sal 'n ekstra skoonmaakfooi afsonderlik en dienooreenkomstig gehef word.
Vir 'n groep van meer as 6, sluit slaapplekke 'n stapelbed, 'n enkelbed en 'n uitklapbed vir kinders onder vier jaar in.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Alle linne en kussings word voorsien.
Geen rook word in die huis toegelaat nie.
Gaste word versoek om die gasheer 2 dae voor aankoms te kontak om die sleutels te reël en hul aankoms- en vertrektye te bevestig.
Geen troeteldiere word toegelaat sonder vooraf reëling nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kus Road, Gourits, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang