Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanlie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Sea La Vie
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jonine S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonine S
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld en rustig.

Die lekkerste stoep met 'n 180' see uitsig. Baie netjies en skoon. Neem net 'n rooster saam vir braai. Daar is 'n binne braai, maar nie 'n draairooster nie. Die TV se opvangs was ook baie sleg, daar sal aandag aan gegee moet word, asb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bradley H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley H
Saam met vriende

Peaceful and relaxing.

We had a relaxing stay in Sea La Vie, the hosts were very friendly and gave useful information about the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daphne E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daphne E
Gesin met tieners

Lekker gerus, uitsig fantasties.

Rustige en stil area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

As jy in 'n rustige buurt en omgewing wil bly sonder geraas, is dit die plek.

Dit was 'n ideale basispunt om vanaf te opereer en die hele Weskus te verken. Vriendelike eienaars en nooit ingemeng met ons doen en late nie. Dit het gevoel asof dit ons huisie was. Stapafstand van die see af en die balkon is so gebou dat die wind mens nooit gepla het nie. Dit was 'n wonderlike rustige tydjie in die Weskus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hiacinth J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hiacinth J
Saam met vriende

Highly recommended.

Nice, comfortable room, which was clean and well equipped. We had a wonderful time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lampiesrylaan 91, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdda65a1dc4ea06f1107655da6581cd0e6a5897ffaa1cf83894612f78875b2cbd34ab2a13c63b888ebedb833dd2939900112a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 91 Lampies Drive Lampies Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.717706952354 17.962119745175
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem