Jacobsbaai Akkommodasie by Sea La Vie | LekkeSlaap
+23
+23

Sea La Vie

  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomdraaistraat 7 , Jacobsbaai , 7395, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Sea La Vie is aan die rand van Bamboesbaai in Jacobsbaai in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf naby aan verskeie doendinge aan die Weskus.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisies is elk met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, induksiestoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke eenheid het 'n lieflike stoep-area met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe, asook 'n privaat paadjie na Bamboesbaai wat voor die huis geleë is.

Sea La Vie is naby verskeie doendinge, ’n strand asook winkels, staproetes en visvang.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Sea La Vie
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Bokkomdraaistraat 7 , Jacobsbaai , 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea La Vie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomdraaistraat 7 , Jacobsbaai , 7395, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5855myH3Vs8tYS7lDreIYdOo9sTt8i1SQmU4iPBhpOR5KeMIVu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 7 Bokkomdraai Street Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.97011 17.88663
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za