LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Otters Lodge | LekkeSlaap
+68

Sea Otters Lodge

16 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tropical en suite - Grondverdieping
Slegs die kamer
Harbour en suite - Grondverdieping
Slegs die kamer
Tropical Kamer - Eerste verdieping
Slegs verblyf
Harbour Kamer - Eerste verdieping
Slegs verblyf
Paradise en suite- Grondverdieping
Slegs die kamer
LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Huisreëls

Ontbyt is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste. Dit moet teen 14:00 die dag voor aankoms bestel word. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid. Ongelukkig word ontbyt nie op Sondae bedoen nie.

Reg van toegang bly te alle tye voorbehou.

Daar kan 'n ekstra enkelslaapbank in die grondverdieping-kamers gesit word op versoek en teen 'n ekstra koste. Slegs 1 slaapbank word per kamer toegelaat vir 1 kind onder 13 jaar.

Kinders onder 2 bly betaal R50 per nag. 'n Kot sal beskikbaar gestel word in elke kamer.

Daar word aangeraai dat gaste so vroeg as moontlik voor 20:00 inklok, aangesien daar geen personeel na 20:00 aan diens is nie. Uitkloktyd is 10:00. Gaste mag nie na 10:30 uitklok nie. Fooie word gehef indien gaste laat uitklok.

Gratis, beperkte WiFi word voorsien aan oornaggaste. Billike gebruik is van toepassing. Gaste mag nie stroom en/of films aflaai nie.

Gaste het toegang tot Weber-braaigeriewe en 'n addisionele fooi word per Weber-braai en per gebruik gehef. Gaste moet hul eie kos, houtskool en vuuraanstekers voorsien. Die Webers is slegs beskikbaar indien dit vroeër gereël en bevestig is.

Rook word nie in die gastehuis en slaapkamers toegelaat nie. Rokers is welkom om in die buite-area en Gazebo van die gastehuis te rook. As 'n gas nie hierdie reël nakom nie, sal die gas ongelukkig aanspreeklik gehou word en 'n fooi van R500 vir ekstra skoonmaak van die kamer sal gehef word.

Weens Covid-19 word geen dagbesoekers toegelaat nie.

Die lodge aanvaar nie tjeks nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaway-rylaan 15, Kinibaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6023, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkYjE5ZjFjLWQ3ZTAtNGZhZC1iYjRhLWJhNTdmY2EwZDc4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 15 Seaway Drive Kini Bay 6023 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.020436814878 25.379127413035
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!