Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Rose View

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongezicht Country Estate, Piesangvallei, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Rose View is op Schoongezicht Country Estate in Plettenbergbaai en het 'n privaat ingang. Hierdie selfsorghuis is geskik vir 4 gaste en dit is ideaal vir 'n gesin.

Hierdie huis het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede badkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike banke en stoele, 'n paar leesboeke, asook 'n etenstafel en stoele. WiFi word voorsien. Die skuifdeure lei na die stoep wat 'n tafel, braai en 'n uitsig oor die see en die vallei bied.

Die landgoed is naby Plettenbergbaai se hoofstrande en gaste kan op die plankpaadjie deur die inheemse woud en ruigtes stap. Aktiwiteite in die omgewing sluit watersport, visvang, voëlkyk, stap, fietsry en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Rose View sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Sea Rose View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Beth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Schoongezicht Country Estate, Piesangvallei, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Rose View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongezicht Country Estate, Piesangvallei, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12d741b5c503f3170eff1b44833b42802e0da5c8e932b99b96442032151a688b8295ef91b82221a372a2c93b0d3830ae1e79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Schoongezicht Country Estate Piesang Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.055194105266 23.346609680401
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem