Elysium Akkommodasie by Sea Shell Breeze | LekkeSlaap
+17
+17

Sea Shell Breeze

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tedder-laan 3, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea Shell Breeze is 'n selfsorgkothuis in die klein, afgeleë en stil dorpie Elysium, aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié kothuis is net 500 m van 'n stil strand af. Die strand is 'n goeie plek vir visvang en om seeskulpe op te tel. Sea Shell Breeze is die ideale plek vir diegene wat op soek is na rus en vrede en die buitelewe geniet. Jy kan lekker lang sonsopkomswandelinge by dié spesiale plekkie geniet.

Dié kothuis is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende met vakansie en kan tot 8 gaste akkommodeer. Dit het 4 slaapkamers, 'n badkamer en 'n aparte gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed (ideaal vir kinders). Die volledige badkamer het 'n stort, bad en toilet. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die leefarea beskik oor 'n TV met DStv.

Die stoep se uitsig is pragtig en perfek vir ontbyt soggens of om op te ontspan in die middae.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Shell Breeze sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Sea Shell Breeze
Netheid
3.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Tedder-laan 3, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Shell Breeze het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tedder-laan 3, Elysium, 4185, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzMmQ4OGIzLTljZjItNGUxMy1hMWFjLTIzNDQ5MGY2YzFmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 3 Tedder Avenue Elysium 4185 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.47182544097 30.640013906426
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za