Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea View

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ros Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sea View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rethea P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rethea P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig, absolute privaatheid.

Ons het die verblyf by Sea View so baie geniet! Die huis het soveel karakter en sjarme, en is toegerus met alles waaraan jy kan dink. Die huis is een straat terug van die see, wat beteken daar is geen raserige verkeer nie. Dit is teen 'n heuweltjie geleë met 'n asemrowende uitsig. Daar is 'n paadjie tussen die huise na die see toe, 'n paar 100 meter. Ros is super hulpvaardig en dierbaar. Ons het met 'n seer hart weggegaan, dit het gevoel asof ons op 'n Griekse eiland is! Ons kom beslis weer terug met die hele familie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rust-straat 18, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25a792b13e00695bd27f168c2bc0cb1cc990c01b65fc0ba00bce3941f80ef0c88349f06588c5185aae7259c3837684c991bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 18 Rust Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.3498492 18.1481247
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem