LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea View Breeze | LekkeSlaap
+17

Sea View Breeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakierie-singel 3, Pacaltsdorp, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Sea View Breez is in Pacaltsdorp, George en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende wat die Tuinroete wil verken.

Verblyf is beskikbaar in 'n huis met 6 slaapkamers wat geskik is vir 11. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die volgende 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die sesde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 3 badkamers, elke met 'n stort, toilet en wasbak.

Verder is daar 'n oopplan-kombuis wat met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi word voorsien.

Veilig parkeerplek word op die perseel voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea View Breeze sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bokmakierie-singel 3, Pacaltsdorp, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakierie-singel 3, Pacaltsdorp, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA966767828ba60c179b7032f37a7b8b12c3e8528856a62e29c4be355e86c4fc038c8accce3a3369017eb538d6d82eeda1e22a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 11) 3 Bokmakierie Close Pacaltsdorp 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0230279 22.476367
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!