Blouberg Sea View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 20, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Blouberg Sea View is 'n bekoorlike woonstel op die grondverdieping wat in Table View, Bloubergstrand geleë is. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en spog met 'n pragtige see-uitsig. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir 'n klein gesin of 'n paartjie wat vakansieverblyf stapafstand vanaf die strand soek.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n ontbythoekie, 'n TV en gemaklike rusbanke na 'n stoep en tuin lei.
Die tuin het buitemeubels, braaigeriewe en 'n see-uitsig. Gatis WiFi en veilige parkeerplek is in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Blouberg Sea View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Beach Boulevard 20, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 20, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom