Sea View Charming Stone House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sea View Charming Stone House is 'n bekoorlike selfsorghuis in Mosselbaai. Sea View Charming House is 'n gerestoureerde historiese steenhuis wat in die 1800's gebou is.

Dié huis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis op die grondvloer en 'n sitarea op die boonste verdieping wat na 'n balkon met pragtige see-uitsigte lei.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n plafonwaaier, 'n platskerm-TV met DStv-Premium en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. 'n Baie gemaklike dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar en 'n ekstra enkelmatras kan op versoek verskaf word.

Die kombuis op die onderste verdieping is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, 'n mikrogolf en 'n wasmasjien. Die boonste sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv, 'n kaggel en 'n lessenaar-area. Die balkon het buitemeubels waar jy kan ontspan en die uitsig geniet.

Die huis het ook 'n voortuin, Weber-braaigeriewe, WiFi en ommuurde parkeerplek vir 2 karre in die oprit. Die huis het 'n sekuriteitshek by die agterdeur en diefwering op die vensters. Daar is ook 'n self-inklok-opsie beskikbaar.

Sea View Charming Stone House is sowat 10 minute se stap vanaf die strand, museums, kroeë en restaurante, en net 30 minute vanaf George Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Sea View Charming Stone House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1

Area 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sea View Charming Stone House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]