Sea Why
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Annatjie M - Mei 2024
Algehele gradering
Ideaal vir kort verblyf.
Dean A N - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent.
Kobie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Ideal stay in Natures Valley.
Beverley R - Mrt 2024
Algehele gradering
It was not suitable for us.
Sea Why se terugvoer
Thank you for your review, Beverley. We regret that Sea Why did not live up to your expectations. Your husband did mention that he expected a sea view, we can only guess that you misinterpreted the name Sea Why as Sea View. The few 'stickers' are there to guide guests to the house manual with info about how to operate the different appliances as well as about security. The Sea Why pictures shown on the website are a true reflection of what guests get and what they pay for. To put things into perspective, please also read the other Sea Why reviews.
Tineke M - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig en privaat. Kan lekker stap. Restaurant en see binne stapafstand.
Silvia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Sea Why is 'n uitstaande vakansie blyplek. Alles was uitmuntend toegerus en skoon.
Mariette B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie netjies, kwaliteit uitstekend.
Sarel S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon met 'n privaat braaihoekie.
Alan S - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing and revitalising place to reconnect with your soul.
Pieter V - Jan 2024
Algehele gradering
Lieflike en rustige verblyf.
Adrie O - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik!
Anton V - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyed the privacy and leisure Sea Why offers.
Chris S - Nov 2023
Algehele gradering
Clean house, functional.
Pieter D - Nov 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Vicky B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie skoon en gemaklik.
Gustav P - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek naby die see en woud.
Nicolette B - Okt 2023
Algehele gradering
Clean and perfect.
David L - Okt 2023
Algehele gradering
Oneglooflike goeie gasvryheid, baie netjies en baie sentraal.
Robbie H - Okt 2023
Algehele gradering
Nice weekend.
Jannie S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustige area en heerlik gerus.
Rudolph B - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker en baie rustig.
Sea Why se terugvoer
Die meerderheid van ons gaste is buitelug mense, stappers, strandbesoekers en fietsryers. Die EasyView DStv pakket is vir die wat met die nuus wil bybly en om die kleingoed vir kort tydjies te vermaak. Die restaurant bied 'n volledige DStv pakket en lekker etes.
Jacobuspietermartin M - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker rustige naweek weg.
Gill M - Mei 2023
Algehele gradering
Our stay at Sea Why was most comfortable.
Leon M - Mei 2023
Algehele gradering
Ongelooflike lekker tyd daar deurgebring.
Anthea D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Anne B - Feb 2023
Algehele gradering
Most enjoyable.
Rudy R - Jan 2023
Algehele gradering
Onbeskryflik mooi, pragtig, wonderlik lekker.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Theresa C - Aug 2022
Algehele gradering
My stay at Sea Why was an extremely pleasant one. The venue was spotlessly clean, well equipped and the hosts are super friendly. They made me feel at home and welcome. I can honestly recommend Sea Why for a quiet breakaway.
Sharmein N - Apr 2022
Algehele gradering
Very neat and tidy accommodation with everything we needed.
Deon S - Feb 2022
Algehele gradering
Uiters netjies. Privaat. Heerlike oornag en ontspanning.
Giel O - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf.
James W - Okt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld - definitief.
Christie J - Jun 2021
Algehele gradering
Nice little place with everything you need.
Leske V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, alles wat jy nodig het.
Adel K - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Lienkie H - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Roccolene E - Mrt 2021
Algehele gradering
Very pleasant.
Sea Why se terugvoer
Roccolene, thank you for the feedback. We never accept more than three adults for accommodation. Sea Why is suitable for two or three seniors (double bed in bedroom and lower bunk bed in living room.) Furthermore everything is on the same level with no steps. We have accommodated many happy seniors in the past. Kind regards, Marita
Gerhard K - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Rita B - Mrt 2020
Algehele gradering
Vakantie.
Sea Why se terugvoer
Hartelijk dank. Het was een genoegen om u nogmaals te mogen ontvangen.
Kath V - Jan 2020
Algehele gradering
Converted garage with braai area in the driveway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Opgeknapte motorhuis met braai-area in die oprit.
Klein. Goed om te slaap, behalwe dat daar geen muskiet- of vliegskerms op vensters is nie en klein tekens oral, insluitend een wat sê dat jy nie insekafweerder mag gebruik nie! Sal nie langer as twee nagte / een dag bly nie. Gelukkig was die kroeg / restaurant oop, sodat ons nie hoef te kook nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sea Why se terugvoer
We are sorry that the reception took so long, but we had to wait to confirm the booking and the payment. We are so fortunate to have no fly problems and no Malaria carrying mosquitoes in Nature’s Valley hence no need for fly screens. We try to make Sea why an eco-friendly establishment and in order to limit our footprint in the Garden Route National Park, our immediate neighbour, we discourage the use of insect spray. Sea Why is actually not a converted garage, but was designed on the garage side to ensure maximum privacy for our guests. We try to assist our guests to access amenities like Wi-Fi, DStv and the electronic safe, hence the little signs. It was a pleasure to host you, thank you for leaving Sea Why in great shape.
Nina E - Nov 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
David I - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Etienne S - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Charlie G - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Antoinette B - Apr 2018
Algehele gradering
Klein, maar getrain.
Sea Why se terugvoer
Baie dankie Antoinette. Dit was vir ons lekker om sulke positiewe, bedagsame gaste te akkommodeer. Sien julle graag weer.
Marieke K - Mrt 2018
Algehele gradering
Net daar geslaap, was die hele dag uit om die omgewing te verken.
Sea Why se terugvoer
Baie dankie Marieke, dit was lekker om julle en die soet seuns hier te ontvang. Ek is bly julle kon Nature’s Valley se bekoring geniet. Besoek ons gerus weer.
Jean J - Feb 2018
Algehele gradering
Vriendelike en bedagsame eienaars. Skoon en netjies akkommodasie. Rus en vrede.
Sea Why se terugvoer
Baie dankie, dit was voorwaar ‘n voorreg en plesier om julle hier te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Rita B - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlijk.
Sea Why se terugvoer
Rita, Dank u voor uw vriendelijke woorden. Het was een genoegen om je te ontvangen. Bezoek opnieuw.
Karin Z - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese uitleg met alles in plek!
Sea Why se terugvoer
Le Roux en Karin,
Baie bly julle en julle soet kinders het die kuier hier geniet. Sea Why was nog altyd ‘n wooneenheid en is nie ‘n omskepping nie. Nature’s Valley is nog ‘n veilige kusdorpie. Kom kuier gerus weer.
Michiel B - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtig!
Sea Why se terugvoer
Beste Michiel en Mart,
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Dit was ‘n voorreg en plesier om julle te kon akkommodeer. Hoop ons sien julle weer!
Marieta R - Sep 2016
Algehele gradering
Baie gerieflike anneks.
Sunee V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Sea Why se terugvoer
Baie dankie, dit was lekker om julle te huisves. Die weer was bietjie omgekrap met julle besoek (die braai het darem ‘n dakkie!) Kom kuier gerus weer - volgende keer is dit dalk net sonskyn!
Larissa C - Feb 2016
Algehele gradering
One of my favorite places!
Sea Why se terugvoer
Thank you, it was a pleasure accommodating you, do visit again.
Riana E - Nov 2015
Algehele gradering
My ouers het baie lekker daar gebly terwyl ons die Tsitsikamma gestap het.
Sea Why se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, kom kuier gerus weer!
Robert E - Mrt 2015
Algehele gradering
Ontspannend en baie rustig.
Fanie O - Apr 2014
Algehele gradering
Goed!
Pierre P - Mei 2013
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Georges-rylaan 185, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap