Seabreeze
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-singel 213, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Seabreeze is 'n pragtige vakansiehuis wat selfsorgverblyf bied in die kusdorp Sandbaai. Die huis is naby die strand en is geskik vir 'n gesin.
Die dubbelverdiepinghuis bied gedeeltelike see-uitsigte en het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders in 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat slegs geskik is vir kinders. Hierdie kamers deel 2 aparte badkamers waarvan een 'n bad en stort en die ander 'n stort-oor-bad het.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër in een van die gedeelde badkamers. Die hoofleefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel met 8 stoele. Dit lei na 'n stoep wat reg rondom die huis strek wat op sy beurt lei na 'n swembad.
Op die boonste verdieping is daar 'n tweede sitarea met 'n sitkamerstel, 'n TV en pooltafel. Dit lei na 'n onderdakbalkon met 'n buitelug-etenstafel en ingeboude braaigeriewe. DStv, Netflix en onbeperkte WiFi is ook beskikbaar. Hierdie huis het 'n omsetter en 'n gasstoof.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Seabreeze sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 92
Resensies 443
Jaar gelys 9
Ligging
- Piet Retief-singel 213, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Seabreeze het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-singel 213, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom