Margate Beach Akkommodasie by Seabrook 102 | LekkeSlaap
+15
+15

Seabrook 102

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van William O’Connor-rylaan en Panorama-parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seabrook 102 is 'n selfsorg-eenheid wat in die Seabrook Holiday woonstelkompleks geleë is. Die kompleks is bekend vir sy uitstekende uitsigte en gerieflike toegang tot Margate se hoofstrand en ander vakansie-doendinge. Die eenheid spog met pragtige uitsigte oor die dorp wat genoegsame geleenthede bied om dolfyne, walvisse, seevoëls en die sardientjieloop dop te hou.

Die woonstel is op die tweede verdieping en het 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n balkon en 'n lieflike uitsig oor die hoofstrand. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en stapelbed. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n bad en die ander met 'n stort. Gaste sal die lieflike oopplan-kombuis en -leefarea geniet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is 'n eetarea met genoeg sitplek. Die leefarea beskik oor 'n TV met 11 DStv-kanale. Ontspan met 'n skemerkelkie en geniet die pragtige see-uitsigte. Die woonstel is ideaal vir 5 volwassenes en 2 kinders.

Die Intercity Express Bus stop by Marine-rylaan by die Margate Mini Coach-bushalte, slegs 500 m vanaf die Seabrook Woonstelle. Op versoek kan gaste opgelaai word by die bushalte en aangewys word na Seabrook Woonstelle.

Buiten dit sal daar geen ekstra vervoer benodig word tydens jou verblyf nie aangesien alle winkels, banke, besighede, restaurante en vermaak binne maklike loopafstand van die woonstel af is.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabrook 102 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Seabrook 102
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Hoek van William O’Connor-rylaan en Panorama-parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seabrook 102 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 5)
Vanaf R650
per nag (plek vir 5)
Vanaf R650
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van William O’Connor-rylaan en Panorama-parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxaVekei2wKrZD0iucvnQSqhLwfQ0D0c5HEkCDIoDKhOYySFvwU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.863584 30.370432
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za