Margate Beach Akkommodasie by Seabrook 205 | LekkeSlaap
+9
+9

Seabrook 205

Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van William O'Connor Rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seabrook 205 is 'n selfsorg-eenheid wat in die Seabrook Holiday-woonstelkompleks geleë is. Die kompleks is bekend vir sy uitstekende uitsigte en gerieflike toegang tot Margate se hoofstrand en ander vakansie-doendinge. Die eenheid spog met pragtige uitsigte oor die dorp wat genoegsame geleenthede bied om dolfyne, walvisse, seevoëls en die sardientjieloop dop te hou.

Hierdie woonstel is op die tweede vloer met 'n nuwe oopplan-kombuis en -sitkamer met 'n hoekbalkon. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, maar geen see-uitsig nie. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n see-uitsig. Die eenheid bied lieflike see-uitsigte van die regterkant van Seabrook af. Die goed toegeruste kombuis het ook 'n skottelgoedwasser vir jou gerief. Die woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Daar is 'n onderdakparkeerplek ingesluit by die eenheid en 'n kluisie word voorsien vir gaste se persoonlike items.

Die Intercity Express Bus stop by Marienerylaan by die Margate Mini Coach-bushalte, slegs 500 m vanaf die Seabrook Woonstelle. Buiten dit sal daar geen ekstra vervoer benodig word tydens jou verblyf nie aangesien alle winkels, banke, besighede, restaurante en vermaak binne maklike loopafstand van die woonstel af is.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabrook 205 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Geriewe

  • Selfsorg

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Ligging

  • Hoek van William O'Connor Rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van William O'Connor Rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5I4fMIDGaWGLPvwO5suEovIVDi1B6PFX48dx5t796FoXt2Vj90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.863584 30.370432
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za