Margate Beach Akkommodasie by Seabrook 206 | LekkeSlaap
+9
+9

Seabrook 206

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van William O’Connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seabrook 206 is 'n selfsorg-eenheid wat in die Seabrook Holiday-woonstelkompleks geleë is. Die kompleks is bekend vir sy uitstekende uitsigte en gerieflike toegang tot Margate se hoofstrand en ander vakansie-doendinge. Gaste kan walviskyk, branderplankry, visvang en duik vanaf die hawe wat slegs 6 km van die eenheid af is.

Die woonstel is op die tweede vloer en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis en 'n sitkamer. Die eenheid het 'n aparte, klein diepvrieskas en die eenheid is maklik bereikbaar van die parkeerarea af.

Daar is 'n onderdakparkeerplek, nommer 34, ingesluit by die eenheid en 'n kluisie word voorsien vir jou persoonlike items.

Die Intercity Express Bus stop by Marine-rylaan by die Margate Mini Coach-bushalte, slegs 500 m vanaf die Seabrook Woonstelle. Op versoek kan gaste opgelaai word by die bushalte en aangewys word na Seabrook Woonstelle. Buiten dit sal daar geen ekstra vervoer benodig word tydens jou verblyf nie aangesien alle winkels, banke, besighede, restaurante en vermaak binne maklike loopafstand van die woonstel af is.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabrook 206 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Geriewe

  • Selfsorg

Opsomming van Resensie

2 uit 5van 1 resensie vir Seabrook 206
Netheid
2.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Hoek van William O’Connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van William O’Connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALWDGX0d7hLPwblwLnoNc4BUZz6ng24oEIUyjGP6HnYuBdSOMHM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 1 5 1 2 Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.863584 30.370432
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za