LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seabrook 405 | LekkeSlaap
+10

Seabrook 405

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 500 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Seabrook 405
Selfsorg
Belasting en Ekstras

’n Breekskadedeposito van R500 word per bespreking gehef.
Nie-terugbetaalbare administrasiefooi van R500 betaalbaar aan Seabrook.
Addisionele parkeerplek (indien beskikbaar) teen R50 per nag. R100 per nag gedurende mid- en hoogseisoen.

Seabrook aanvaar nie meer inklok of besprekings op Sondae of openbare vakansiedae nie. Jy kan Maandag tot Saterdag inklok, maar indien jy versoek om op 'n Sondag of openbare vakansiedag in te klok, word 'n ekstra R500 gehef.
Gratis WiFi word gebied, gaste moet 'n koepon en wagwoord by die Seabrook kantoor gedurende kantoorure kry.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v William O’Connorrylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgSKfDNFDoiqx0aDBCK3oljDXCwIeR2CEcM9DdjpzNteifue23e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.863586130851 30.370396402786
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!