Margate Beach Akkommodasie by Seabrook 501 | LekkeSlaap
+19
+19

Seabrook 501

Selfsorg
  • Vanaf R610 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: H/v William O'Connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seabrook 501 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgowoonstel in die veilige Seabrook-kompleks in Margate, oorkant die hoofswemstrand en swembad. Dit is ook naby verskeie restaurante en winkels.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede kamer het 3 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, en 'n ontbyttoonbank met sitplek. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitkamer het 'n platskerm-TV.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabrook 501 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • H/v William O'Connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R610
per nag (plek vir 4)
Vanaf R610
per nag (plek vir 4)
Vanaf R610
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: H/v William O'Connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ8eNShOLm5HYTzdDzjHIfHN1PM3TjHs37C5cZ3mFjVdBULrpeE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R610  per nag (plek vir 4) Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.863587 30.370395
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za