Seacliff Apartment 1
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seacliffweg 6, Seacliff Apartment 1, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seacliff Apartment 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n luukse drieslaapkamer-woonstel met ’n privaat swembad. Die woonstel is in ’n geskiedkundige gebou in Bantrybaai met ’n uitsig oor die see en die omliggende area. Die eenheid is naby die strande, Seepunt se promenade en verskeie kafees en restaurante.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk ’n koningingrootte-bed. Daar is bad- en stortgeriewe beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is met ’n yskas, oond, stoof en ’n mikrogolf toegerus. Daar is ook ’n wasmasjien-tuimeldroër en ’n Nespresso-koffiemasjien met ’n paar gratis koffie-kapsules. Die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale en Netflix en daar is gratis WiFi. Die woonstel het lugversorging en ’n kluis. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die gebou het 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Seacliff Apartment 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Barbara-Ann Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 25
Jaar gelys 3
Ligging
- Seacliffweg 6, Seacliff Apartment 1, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bantrybaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seacliffweg 6, Seacliff Apartment 1, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12