Seacliff
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Birdstraat 3, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 170 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Seacliff is 'n selfsorg-strandkothuis in Arniston in die Wes-Kaap en dit spog met 'n asemrowende uitsig oor die see.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Hierdie slaapkamer spog ook met 'n 180-grade-uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die oorblywende slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n ekstra badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplankombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en 'n kaggel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n eetarea en braaigeriewe. Elke hoek van die huis spog met 'n asemrowende uitsig oor die see.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Seacliff sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 59
Resensies 173
Jaar gelys 6
Ligging
- Birdstraat 3, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Birdstraat 3, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom