Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seacret Whale - Sea View Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coral-pad 92, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 595 R1 196 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seacret Whale - Sea View Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n gedeeltelike see-uitsig in 'n stil woonbuurt in Bloubergstrand. Dit is stapafstand vanaf die strand, restaurante en winkels.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser in die kombuis en 'n wasmasjien in die badkamer. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek op die perseel met 24 uur-sekuriteit is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Seacret Whale - Sea View Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Seacret Whale - Sea View Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Brandon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 7

Ligging

  • Coral-pad 92, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seacret Whale - Sea View Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 595
R1 595 R1 196
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 595
R1 595 R1 196
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coral-pad 92, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb36b2257ce4a69f4a27ef9adf61f929d3b2369b241b8fbe2287a932c078be3cfdc9de2e69d498835bff353c4834bb36a0fb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 595 nouVanaf R1 196 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 92 Coral Road Blouberg 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.8097465 18.4704708
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem