Seaforth Akkommodasie by Seaforth Beach Apartment | LekkeSlaap
+7

Seaforth Beach Apartment

6 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 7 Jan 2020 tot 13 Des 2020.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaforth-weg, Seaforth Court, Seaforth, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R563 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Seaforth Beach Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in die pragtige area van Seaforth in Simonstad. Die kompleks is ideaal naby restaurante en 1 km vanaf Boulders Beach.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n klein kind en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n kindervriendelike-matras kan voorsien word vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en 'n wasmasjien.

Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n tweeplaatkookblad. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Die bestemming is ook naby die hawe, vlootbasis, museums, winkels en sowat 55 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dit is ook ideaal vir diegene wat aan die SA Marine- of SAMTRA-opleiding deelneem of daar is vir ander werk.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaforth Beach Apartment sluit in:

Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Seaforth Beach Apartment
Netheid
3.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Seaforth-weg, Seaforth Court, Seaforth, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaforth Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R563
per nag (plek vir 3)
was R750
Vanaf R563
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaforth-weg, Seaforth Court, Seaforth, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cJiayONqViQgFr1ThAqbgyMyTRHTxXBVGzaC3YHU02cg6WzGZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R563  per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 Seaforth Road, Seaforth Court Seaforth 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.195672992568 18.446968271164
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za