Gordonsbaai Akkommodasie by Seafront House | LekkeSlaap
+20

Seafront House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breakwater-laan, Fleur Park 2, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seafront House is op 'n klein privaat landgoed reg teen die strandfront. Die landgoed is in Gordonsbaai en is gerieflik naby winkels en restaurante geleë.

Dié strandhuis beskik oor 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en een van die kamers het 'n en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer. Daar is ook en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die selfsorg-kombuisie is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea lei na 'n dakterras met ingeboude braaigeriewe en direkte toegang tot die strand. Daar is veilige parkeerplek agter die huis.

Rook in die huis is verbode, daar is geen uitsondering op die reël nie en boetes sal uitgereik word. Respekteer asseblief die rookvrye instansie asook ander gaste wat
nie rook nie.

Gordonsbaai en die omliggende area bied doendinge en besienswaardighede soos Bikini Beach, die Helderberg Natuurreservaat, Helderberg Wynlandgoed, die Hottentots-Holland Natuurreservaat, Somerset Mall, voetslaanroetes en bootvaarte.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Seafront House
Netheid
3.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Breakwater-laan, Fleur Park 2, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seafront House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breakwater-laan, Fleur Park 2, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhOGExMzY5LTlkNjYtNGVjZS04ZjI3LWU3NDE1MWRjZWEwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Breakwater Lane 2 Fleur Park 7150 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.152254 18.86002
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za