Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull 504

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 642

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Seagull 504
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jaco P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco P

Geen beheer oor naweke.

Die veiligheidshek het nie gewerk nie. Die toilet het vreeslik gelek, hulle het dit darem die 2de dag kom reg maak. Die musiek is oorverdowend tot 12 uur die nagte. Geen beheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lené S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lené S
Gesin met tieners

Dit was fantasties-lekker gewees!

Wonderlik plekkie met mooi see uitsig. 'n Swembad met gekleurde liggies was die mooiste om te sien. Die hele Seagull-gebou is baie mooi. Die balkon het 'n mooi sonsopkoms en -ondergang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Die trappe kan vir ouer mense 'n probleem wees vernaam wanneer jy arriveer en weer vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R825
R825 R743
per nag (plek vir 5)
Vanaf R825
R825 R743
per nag (plek vir 5)
Vanaf R825
R825 R743
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-straat, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b8e171aafa74e735a3faa163240612c7eabcb144e3ef3a831f9ee1a93adf5eadae534c2e96184dd3a9bd9ab13bc920a8281?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R825 nouVanaf R743 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Warwich Street Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.863437071663 30.371087160713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem