Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaHaven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 13, Arniston, Kassiesbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

SeaHaven is 'n selfsorghuis in Arniston, Wes-Kaap, en spog met 'n gedeeltelike uitsig oor die see vanaf die balkon.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea op die onderste verdieping het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is nog 'n sitarea op die boonste verdieping wat na 'n balkon lei.

Let dat hierdie huis in die vissersgemeenskap van Kassiesbaai geleë is en nie aan die hotel se kant nie.

Slaapplek

’n Bespreking by SeaHaven sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 173

Jaar gelys 6

Ligging

  • Skoolstraat 13, Arniston, Kassiesbaai, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 13, Arniston, Kassiesbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacf8d81902af9f0b53e83d68a38e6ac5ed36ae04c16950aa945451dfb9f304175d01c566b147a64df608291e90a8697c835c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 13 Skool Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.66228657302 20.227352229129
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem