Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaHouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir SeaHouse
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lisa T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning, awesome - lekke! Ons sal vir seker weer kom kuier!

Dit was ons lekkerste kuiertjies in Jacobsbaai / SeaHouse, wat 'n awesome plekkie, vreeslik oulik! By die see, stap afstand - lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marais C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marais C
Enkelreisiger

Rustig, perfekte natuurskoon en hope vars lug.

Lekker dakwoonstel, maar teëltrappe na bo is baie gevaarlik wanneer dit nat is. Plak van 'noneslip' strips is 'n moet. Die grondpad na die huis is in slegte toestand en besoekers behoort vooraf ingelig te word daaroor, en slegs Netflix-pakket is beskikbaar, maar seelug en staproetes maak op vir baie. Dankie aan gasvrou, Lientjie, wat gehelp het met 1 of 2 dinge — quick-quick.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomdraai-straat 8, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3adf38af8290e698ce84bdf8909f5ffdefa87458711641379a9dc4bf02ca999bb1e81d7e8e097830fd4baed43a2f1a45b95a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 8 Bokkomdraai Street Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.970099 17.887103
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem