SeaKaya

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Theresa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig, netjies en sentraal. Rustig en vreedsaam, net wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir hartlike ontvangs. Ons viervoetkind waai ook haar stert van pure plesier. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Asemrowende uitsig! Die plek is baie ruim en goed toegerus met alles wat jy nodig het. Jy het 'n buite braai en binne braai as die wind waai. Sit op die stoep en geniet die see. Ons het so baie walvisse gesien en natuurlik ook die ganse laat middag. Seakaya is ons gunsteling plek in Gansbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Veilige hondevriendelike huis met pragtige see-uitsigte en alles wat ons benodig. Ons het ’n heerlike naweek by SeaKaya gehad! Wat vir ons eerste uitgestaan het, was dat ons honde veilig agter ’n heining in die yard kon speel. Die huis bied ’n pragtige see-uitsig vanaf die leefareas en hoofslaapkamer. Dit was volledig toegerus met alles wat ons benodig het. Ons is baie dankbaar en sien uit daarna om weer terug te kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Rustig, skoon uitstekende lighting. Alles wat jy nodig het. Dit was absoluut heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly pragtig huis en perfect geleë. Baie lekker gebly. Die plekkie is pragtig en perfect geleë. Pragtige see-uitkyk. Sal ander mense ook aanbeveel. Gasvrou behulp saam met alles en baie vriendelik. Het haar opreg waardeer. Lekker gebly en sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rietjie J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Amazing views. Views are amazing and the house had everything needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Ek en die manne het lekker gebly en goed gerus by Seakaya. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie geniet en mooi uitsig gewaardeer. Pragtige uitsig, gerieflik en alles naby wat nodig is in die huis. Lekker kombuis, braai area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netjies, baie mooi, vriendelike gasvrou. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno C
Kort verblyf
4.8
Nov 2025

Lekker gebly, ruime vertrekke en mooi uitsig. Lekker gebly, baie mooi uitsigte. Rustige blyplek en die vertrekke is baie ruim. Die garage kan dalk net netter wees, maar het my nie so baie gepla nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bokkie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 117

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 31 Kusweg, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARRtpmd9tkwa6Vti0AsNymTq8nefBsvIHyBWVetSw8xRJdPutKb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 100 5 1 5 31 Kusweg Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.574389182651 19.347877440475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang