Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 82, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Seascape is 'n pragtige strandhuis met slaapplek vir 8 in De Kelders, en bied panoramiese see-uitsigte en moderne afwerkings.

Dié dubbelverdiepinghuis het hoë plafonne en is helder en pragtig versier. Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die ander 3 kamers het 'n elk 'n koningingrootte-bed en 'n het ook elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n buitestort en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis kyk uit oor die see en op die berge, en is met 'n stoof, oond, 'n dubbel yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.

Die sitkamer het 'n TV met Netflix en WiFi is ook beskikbaar. Die oopplan-leefarea lei na 'n ruim veranda wat oor die see uitkyk en is toegerus met buitelugmeubels met 'n Weber-braai. Die huis is ook toegerus met 'n alarmstelsel.

De Kelders bied walviskyk tussen Julie en November, verskeie ondergrondse grotte om te besoek, sowel as Klipgat-grot waar die oudste oorblyfsels van die moderne mens gevind kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by Seascape sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Vyferstraat 82, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 82, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6fabba25271ed4017d2b343537392253aeb451d09e6268b60447745e603be4b52e8364efb252561976a7633e3476b9fe3f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 82 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5534139 19.368288
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem